+102
Selfsorg in Knysna

Woodlands Self-Catering

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 114 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Claudette V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

My eerste keer in die area, en ons plekkie is meer as wat ek my voorgestel het! Dit was fantasties! Wens ons kon langer bly! Mooi huisie, met die view! Absoluut my verwagtinge by ver oortref.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Great apartment with all the trimmings! Magic place! Cozy, clean, comfortable, and great views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bonnita V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Baie netjies. Kos vir die siel, dankie! Baie lekker gebly, wens dit was bietjie langer gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carmen B
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

Ek kon heerlik ontspan in rustigheid met die mooiste uitsig. Wat 'n pragtige plek om te woon. Rustig, netjies en het alles gehad wat aangebied was. Ek sal enige tyd weer bespreek met Woodlands Self-Catering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kira V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

We will be back! Above and beyond expectations. Everything was provided that you could need in a house, location beautiful and our suite was well laid out and decorated. The view from the patio was breathtaking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christelle V
1 nag
5.0
Feb 2026

Peaceful, calm, clean and quiet setting with stunning views. Absolutely beautiful!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynette R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Kos vir die siel. Heerlike vinnige wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Mei 2026

Ons werk graag weg van die huis af, in 'n mooi omgewing, dit het nie gebeur nie. Ons was by Woodlands vir 2 dae, ons het geen krag, selfoonsein en internetverbinding gehad nie. Knysna het erge reën gehad, daar was geen kragopwekker nie.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Annerie L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Beautiful unit surrounded by nature and great location. Stunning location to spend a couple of peaceful days surrounded by nature. The unit was neat and well-equipped for a 4-night stay. The self check-in was easy and communication with the hosts was efficient and timely. Loved our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mari K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Luukse paradys. Dit was groot bederf om by Woodlands te bly. Dit was die klein dingetjies (’n glasie sjerrie met aankoms, koekies in die kombuis, speelgoed vir die kinders en leesboeke) wat ons tuis laat voel het. Woodlands is eko-vriendelik en die tuin is 'n paradys! Die kinders het die swaai en klippe met kringetjies-en-kruisies by die braai-area baie geniet. Kommunikasie was uitstekend en die 'bucket list' van aktiwiteite in die area was briljant.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Julie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 114

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 088
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 088
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 088
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Rheenendal Road, Knysna, 6570, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2zXg5gIdAN56DlTtyNmNOj42AeYVvI8YdEprmwIXAk8Ngi0VRk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 088 per nag, vir 2 mense 114 5 1 5 Rheenendal Road Knysna 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.984232508574 22.968270778657
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang