Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy A- besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in A-.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van A- akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

A- Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Geen uitslae... Probeer minder filters of 'n groter prysklas gebruik of

Wys Al Die Uitslae

Of kyk na die plekke hieronder:


Akkommodasie binne 10 km vanaf A-

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Lodge in Suidelike Drakensberge, KwaZulu-Natal

Coleford Lodge is sowat 30 km buite Underberg geleë en skuil in die Suidelike Drakensberge, 'n Wêrelderfenisgebied in die Uklahlamba Drakensberg Park. Kom geniet die rustigheid weg van die huis af. Coleford Lodge...


Akkommodasie binne 50 km vanaf A-

Vanaf
R860
per nag (plek vir 2)
Lodge in Suidelike Drakensberge, KwaZulu-Natal

Umzimkulu River Lodge bied B&B- of selfsorgverblyf op een van die mees skilderagtige oewers van die Umzimkulurivier in die Suidelike Drakensberge. Dit is 2 ure vanaf Durban en 6 ure vanaf Johannesburg, aan die voorh...

40% af Aanbod!
VanafR3 900
R2 340
per nag, vir 2 mense
Lodge in Suidelike Drakensberge, KwaZulu-Natal

Amazian Mountain River Lodge is 'n pragtige lodge in die Suidelike Drakensberge, 21,6 km vanaf Underberg met sy winkeltjies, restaurante en toere tot by die gewilde Sanipas. Die lodge is in privaatbesit met die Umzi...

Vanaf
R3 600
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Suidelike Drakensberge, KwaZulu-Natal

Ndawana River Lodge bied selfsorgverblyf op 'n vreedsame plaas in die Suidelike Drakensberge. Die plaas grens aan die uKhahlamba Drakensbergpark, 'n Wêrelderfenisgebied. Die plaashuis het 4 slaapkamers en 2 badkam...

Vanaf
R4 500
per nag, vir 9 mense
Selfsorg in Suidelike Drakensberge, KwaZulu-Natal

Belfast Guest House bied 'n plattelandse selfsorgwegbreek op 'n rustige plaas in die Suidelike Drakensberge. Die perseel is die ideale plek om die stad te ontsnap en is 'n basis vanwaar die Suidelike Drakensberg se ...

Vanaf
R975
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Underberg, KwaZulu-Natal

The Tin Shack bied ongekunstelde selfsorg-verblyf en is op 'n klein plaas sowat 11 km vanaf die dorp, Underberg, geleë. Gaste kan hier ongelooflike uitsigte waardeer. Dié kompakte huisie beskik oor 2 slaapkamer e...

Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Underberg, KwaZulu-Natal

Valley Lakes is 'n skilderagtige en rustige wegbreekplek in die Suidelike Drakensberge. Ons bied gaste 'n hawe van rus en vrede waar hulle kan voëls kan kyk, kunsvlieghengel in die stilstaande of lopende riviere, g...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Underberg, KwaZulu-Natal

Birches and Willows is in 'n stil hoekie van die uKhahlamba-Drakensberg Wêrelderfenispark geleë met die Umzimkulurivier-waterval aan die een kant en blou berge aan die anderkant. Ons bied 2 lieflike kothuise en al...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Tentekamp in Underberg, KwaZulu-Natal

Nguni Moon Teepee Camp bied 'n unieke kamp-ervaring in die buitewyke van Underberg in die Suidelike Drakenberge. Verblyf word gebied in 4 teepee-tente wat op 'n gedeelde selfsorg-basis bespreek word. Die 3 groot t...

15% af Weeksdae!
VanafR950
R808
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Underberg, KwaZulu-Natal

Stoney Way Cottage and Eco Cabin is in Underberg geleë emet 'n uitsig oor die Umzimkulu-vallei en op die Drakensberge. Die verblyf is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek. Gast...

Vanaf
R620
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Underberg, KwaZulu-Natal

Douglas Drift is bied selfsorg- of oornag-verblyf met ongelooflike uitsigte oor die Umzimkulu-rivier en dis ideaal geleë, net 4,5 km buite Underberg. Kom geniet die vars lug en rustigheid saam met vriende of famili...

10% af Aanbod!
VanafR1 250
R1 125
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Underberg, KwaZulu-Natal

Over The Edge Cottages staan op 'n grasbedekte randjie met 'n uitsig oor die Umzimkulu-vallei en op die Drakensberge. Dié luukse kothuis is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat smag na 'n wegbreek. Dié ouwêre...

Vanaf
R3 500
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Underberg, KwaZulu-Natal

Pin Oak Cottage is 'n selfsorgkothuis in Underberg, 'n sonderlinge plaasdorpie aan die voet van die Suidelike Drakensberge in KwaZulu-Natal. Dié dorp is 'n gewilde stilhouplek vir besoekers wat die Sanipas op pad n...

20% af Weeksdae!
VanafR900
R720
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Underberg, KwaZulu-Natal

Tin Can Glamping Caravan is op 'n kleinhoewe in Underberg geleë en is onafhanklik van die plaaslike kragnetwerk. Verblyf word in 'n ou, opgeknapte karavaan aangebied waar gaste die uitsig oor die Umzimkulurivier ka...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R4 400
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Underberg, KwaZulu-Natal

Bergview Log Cabin is aan die voet van die Hlongoma-berg aan die buitewyke van die prentjiemooi dorp genaamd Underberg geleë. Net 'n entjie se stap teen die berg op bied asemrowende uitsigte oor Underberg en die Su...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 15

Welkom by die a- akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Drakensberge blad indien jy na meer Drakensberge akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za