Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (282)
B&Bs (8)
Gastehuise (6)
Selfsorg-eenhede (268)

Resensies van Agulhas

4.7 / 5  
volgens 303 resensies
Lees regte resensies van Agulhas van 303 geverifieerde gaste.
Indien jy Agulhas besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Agulhas.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Agulhas B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Agulhas Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Agulhas B&Bs

8 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs;
  • Prysklas
Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 221
per nag (plek vir 2)
B&B in Agulhas

As jy moeg raak vir die chaos van die stad, is dit tyd om Agulhas te besoek en rus vir jou siel te vind. Hier, waar die Indiese en Atlantiese Oseane ontmoet, en die see en die berge mekaar aanraak, is ons luukse, st...

25% af Weeksdae!
VanafR1 400
R1 050
per nag, vir 2 mense
B&B in L'Agulhas, Agulhas

Spookdraai B&B is die perfekte basis vanwaar gaste die wonders van L'agulhas kan verken. Die mees Suidelike Punt van Afrika en die vuurtoring-toer is gewilde besienswaardighede in die area. Verblyf word in 6 gastes...

Vanaf
R2 360
per nag, vir 8 mense
B&B in Struisbaai, Agulhas

Seewaarts is in die Langezandt Fishermen's Village geleë, 'n bekoorlike landgoed in Struisbaai naby die strand. Die dorpie het een van die langste ononderbroke strande in die suidelike halfrond, witgebleikte visser...

35% af Aanbod!
VanafR1 990
R1 294
per nag, vir 2 mense
B&B in L'Agulhas, Agulhas

Met ons ligging teen 'n heuwel en gebou uit natuurlike kalksteen, vervloei Agulhas Country Lodge beeldskoon met die omliggende fynbos-landskap. Die lodge bied beeldskone see-uitsigte uit byna elke uitkykpunt. Dit sk...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
B&B in Agulhas

Summer Place B&B is 'n klipgooi van die Indiese Oseaan af in Kaap Agulhas geleë. Jy kan na die mees suidelike punt van Afrika stap vanaf ons bekende vuurtoring. Daar is 3 gerieflike kamers met en suite-badkamers. ...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Suiderstrand, Agulhas

Pebble Bay is in Suiderstrand in die hartjie van die Agulhas Nasionale Park geleë. Hier kan gaste die omgewing, asemrowende uitsigte en absolute ontspanning geniet. Verblyf is beskikbaar in 'n Selfsorgkamer en 3 B...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
B&B in L'Agulhas, Agulhas

Beachcombers Bed and Breakfast bied gerieflike B&B-verblyf in Agulhas, die mees suidelike punt van Afrika en net 300 m vanaf die see. Gaste het 'n keuse tussen kamers wat elk 2 gaste kan akkommodeer. Die kamers he...

Vanaf
R900
per nag, vir 3 mense
B&B in L'Agulhas, Agulhas

L'Agulhas Homestay is 'n ruim gastekamer wat slaapplek vir altesaam 3 gaste bied. Dit is 'n lieflike, kindervriendelike gesinshuis net 60 m van die see af. Alle badkamerprodukte, linne en handdoeke word voorsien. ...

Verwyder Filters

Jy sien net 8 uit die moontlike 276 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


B&Bs binne 50 km vanaf Agulhas

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
B&B in Bredasdorp, Wes-Kaap

28 on Hoop is ’n B&B in die rustige dorpie Bredasdorp in die Overberg. Daar is verskeie doendinge in Bredasdorp asook kulturele en historiese besienswaardighede. Verblyf word in 4 gastekamers gebied wat slaapplek...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag (plek vir 3)
B&B in Bredasdorp, Wes-Kaap

Windmill Gastekamers bied gerieflike oornagverblyf in Bredasdorp in die Overbergstreek van Suid-Afrika. Besoekers aan Bredasdorp kan verskeie plekke besoek in die natuur asook kulturele en geskiedkundige besienswaar...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Agulhas B&Bs blad - loer bietjie na ons groot versameling van B&Bs hieronder, of gaan kyk na ons algehele Agulhas akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Agulhas akkommodasie soek. Wanneer jy die ideale B&B akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]