Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (287)
B&Bs (8)
Wildsplase (1)
Gastehuise (7)
Selfsorg-eenhede (271)

Resensies van Agulhas

4.7 / 5  
volgens 305 resensies
Lees regte resensies van Agulhas van 305 geverifieerde gaste.
Indien jy Agulhas besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Agulhas.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Agulhas B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Agulhas Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Agulhas B&Bs

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs;
  • Prysklas

B&Bs binne 100 km vanaf Agulhas

Vanaf
R1 800
per nag, vir 1
B&B in Overberg, Wes-Kaap

De Hoop Opstal Manor House is 'n pragtige ou huis wat tot sy eertydse glorie herstel is. Hierdie pragtige meenthuis is in die De Hoop Natuurreservaat. Die Opstal-area is die basis van waar gaste die natuurreservaat ...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
B&B in Franskraal, Wes-Kaap

Franskraal B&B is geleë in die beskutte kusdorpie Franskraal, langsaan Gansbaai en Kleinbaai en reg teen die water. Die verblyf bied manjifieke, onbelemmerde see-uitsigte, asemrowende sonsondergange en binne seisoe...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Tesselaarsdal, Wes-Kaap

Blue Window Guesthouse bied gerieflike kamers net 3 km vanaf die bekoorlike dorpie Tesselaarsdal. Dié gastehuis het 2 slaapkamers in die hoofhuis met pragtige uitsigte oor die vallei of op die berg. Die eerste kam...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
B&B in Kleinbaai, Wes-Kaap

After8 Bed and Breakfast is ’n pragtige, huislike gastehuis, 60 m vanaf die Kleinbaai-hawe in Stilbaai. Dié gastehuis word deur die eienaars, Chrissy en Colin, bestuur, en hulle bied persoonlike aandag en diens w...

45% af Laaste Kans!
VanafR3 100
R1 705
per nag (plek vir 2)
B&B in De Kelders, Wes-Kaap

Sea Star Cliff is ideaal geleë in De Kelders aan die Atlantiese kus. Dié luukse gastehuis beskik oor 9 gastekamers met koningingrootte- of koninggrootte-beddens en het elkeen 'n en suite- of oopplan-badkamer. De...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
B&B in De Kelders, Wes-Kaap

Eirene Place is in De Kelders, Gansbaai geleë en bied gerieflike verblyf in 'n ruim ateljeewoonstel met 'n privaat dek, tuin en 'n gedeeltelike see-uitsig. Walkerbaai is een van die vernaamste bestemmings vir dolfy...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
B&B in Gansbaai, Wes-Kaap

Saxon Lodge is 'n gastehuis in Gansbaai in die suide van die Wes-Kaap, net 2 ure se ry al langs 'n pragtige pad van Kaapstad Internasionale Lughawe en 'n uur vanaf Kaap Agulhas, Afrika se mees suidelike punt. Gansba...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in De Kelders, Wes-Kaap

Haus Giotto is die perfekte bestemming in die stil dorpie De Kelder, 'n versteekte juweel wat beroemd is vir die noordkapperwalvisse, grootwithaaie, sonnige strande en ongerepte natuurlike skoonheid. Verblyf word a...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Perlemoenbaai, Wes-Kaap

Blougans B&B is 'n luukse gastehuis in Perlemoenbaai by Gansbaai se ingang. Dié omgewing is bekend vir fantastiese walviskyk-geleenthede en die witdoodshaaie. Daaar is 3 ruim kamers wat elkeen uniek versier is en...

Vanaf
R1 080
per nag, vir 3 mense
B&B in Riviersonderend, Wes-Kaap

Meerkajie bied gerieflike verblyf in 'n B&B in die dorpie Riviersonderend. Dié B&B is in 'n rustige omgewing geleë met toegang tot plaaslike winkels en restaurante in die dorp. Verblyf is beskikbaar in 1 gaste-ee...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die Agulhas B&Bs blad - loer bietjie na ons groot versameling van B&Bs hieronder, of gaan kyk na ons algehele Agulhas akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Agulhas akkommodasie soek. Wanneer jy die ideale B&B akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]