Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (282)
B&Bs (8)
Gastehuise (6)
Selfsorg-eenhede (268)

Resensies van Agulhas

4.7 / 5  
volgens 303 resensies
Lees regte resensies van Agulhas van 303 geverifieerde gaste.
Indien jy Agulhas besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Agulhas.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Agulhas gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Agulhas Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Agulhas Gastehuise

6 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise;
  • Prysklas
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R320
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Struisbaai, Agulhas

Nirvana is in Struisbaai, net 1 km vanaf die rotsagtige strand, en bied gerieflike verblyf aan 2 gaste. Die kamer het 'n privaat ingang, 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad en 'n toilet. Die kame...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in L'Agulhas, Agulhas

Lighthouse Stay bied aan gaste individueel versierde kamers en dis net 200 m van die strand en getypoele en 150 m van die Vuurtoringmuseum in L'Agulhas af. Gaste kan kies tussen die onderskeie kamers wat elk slaap...

Vanaf
R1 470
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Struisbaai, Agulhas

Chateau de Marine is 'n gastehuis by die see in Struisbaai. Dié gewilde kusdorpie het een van die langste ononderbroke strande in die Suidelike Halfrond, afgewitte vissershuisies, kleurvolle visserskuite, 'n werken...

Vanaf
R1 275
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in L'Agulhas, Agulhas

Die gastehuis is slegs 2 minute se stap van die see af. 'n Heerlike Suid-Afrikaanse ontbyt word bedien in ons ruim ontbytkamer, en ons maak voorsiening vir diabete, vegetariërs en vegans. Daar is ’n kombuis op d...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Agulhas

Bakboord is 'n pragtige ateljeewoonstel op die eienaar se perseel, maar gaste het algehele privaatheid en toegang tot hul eie geriewe. Die eenheid is nie geskik vir selfsorg nie, maar is na aan 'n verskeidenheid pla...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Struisbaai, Agulhas

Mermaid Guest House se naam is afgelei van die Nederlandse slaweskip "Meermin" wat in 1766 onder 'n muitery van die slawe aanboord deurgeloop het, en uiteindelik aan die kus van Struisbaai gestrand het. Die gastehui...

Verwyder Filters

Jy sien net 6 uit die moontlike 276 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Gastehuise binne 50 km vanaf Agulhas

Vanaf
R1 095
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Arniston, Wes-Kaap

BlueSky Arniston is 'n gastehuis wat deur ’n gesin bestuur word en wat in die bekoorlike kusdorpie, Arniston, geleë is. Daar is 6 kamers wat individueel versier is. Elke kamer het 'n ekstra-lang koningingrootte-...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Arniston, Wes-Kaap

Die dubbelverdieping-grasdakhuis is ontwerp om in te pas by die tradisionele huisies van dié vissersdorpie. Arniston Gastehuis is die perfekte plek om te oornag tussen Kaapstad, Hermanus en die Tuinroete. Die ga...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bredasdorp, Wes-Kaap

Tirzah's bied gerieflike verblyf in die bekoorlike dorpie Bredasdorp, na aan 2 winkelsentrums en slegs 50 km vanaf die mees suidelike punt van Afrika. Verblyf is beskikbaar in óf die hoofhuis óf die kothuis. Daa...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bredasdorp, Wes-Kaap

Wheatlands Lodge is sentraal in Bredasdorp in die hoofstraat geleë. Ons bied 5 en suite-slaapkamers in 'n pragtig opgeknapte, 100 jaar-oue huis met houtvloere. Ons spesialiseer in vars, skoon kamers met gehalte-die...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Agulhas gastehuise blad - loer bietjie na ons groot versameling van gastehuise hieronder, of gaan kyk na ons algehele Agulhas akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Agulhas akkommodasie soek. Wanneer jy die ideale gastehuis akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]