Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (277)
B&Bs (8)
Wildsplase (1)
Gastehuise (7)
Selfsorg-eenhede (261)

Resensies van Agulhas

4.7 / 5  
volgens 306 resensies
Lees regte resensies van Agulhas van 306 geverifieerde gaste.
Indien jy Agulhas besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Agulhas.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Agulhas selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Agulhas Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Agulhas Selfsorg-eenhede

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede;
  • Prysklas
Voorkeurvennoot
Vanaf
R4 650
per nag (plek vir 18)
Selfsorg in Struisbaai, Agulhas

Speedo's en Crocs is in die kusdorpie, Struisbaai geleë. Die huis is 600 m vanaf die hawe en 350 m vanaf die naaste strandfront. Dié huis het slaapplek vir 18 gaste en beskik oor 6 slaapkamers, 4 badkamers, 2 kom...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Struisbaai, Agulhas

At Patat Cottage is in die Langezandt Fisherman's Village in Struisbaai naby Kaap Agulhas geleë, wat 'n rustige rit van sowat 2 ure van Kaapstad af, deur die skilderagtige Overberg-streek, is. At Patat Cottage bie...

Vanaf
R1 980
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Struisbaai, Agulhas

Shoreline Cottage is 'n selfsorg-huis in die beeldskone kusdorp Struisbaai aan die suiderlike punt van Suid-Afrika. Hierdie huis is ideaal vir 'n see-wegbreek aangesien dit net 'n 5 minute-stappie van die strand af ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in L'Agulhas, Agulhas

Stap af tot by die mees suidelike punt van Afrika, bewonder die pragtige son wat agter 'n gestrande skeepswrak sak, besoek ons historiese vuurtoring. Dit is alles binne loopafstand van South Point af. South Point i...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Struisbaai, Agulhas

6 Pack is 'n mooi alleenstaande selfsorg-eenheid op die eienaar se perseel in Struisbaai, in die Wes-Kaap. Dit het 'n privaat ingang en 'n hoë sluitmeganisme op die hek, wat verseker dat klein kinders nie kan wegwa...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in L'Agulhas, Agulhas

Finistere is in L'Agulhas en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Verblyf word in 2 woonstelle in 'n tripelve...

10% af Laaste Kans!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 500
R1 350
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Agulhas

Moelas Holiday Accommodation bied gerieflike selfsorgverblyf vir tot 8 gaste in Struisbaai. Spesiale reëlings kan getref word vir meer gaste. Hierdie instansie bied toegeeflike in- en uitkloktye. Dit is ideaal vi...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in L'Agulhas, Agulhas

Fisant and Tobie is in die kusdorpie Agulhas en bied selfsorgverblyf aan 3 gaste net 250 m van die strand af. Verblyf word aangebied in 2 selfsorg-eenhede. Tobie het 2 slaapkamers wat slaapplek aan 4 gaste bied en ...

Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Struisbaai, Agulhas

Zandtorini Seaside Cottage bied selfsorgverblyf in Langezandt Fishermens Village. Dis sowat 150 m vanaf Langezandt-strand. Verblyf word gebied in die hoofhuis en 'n kothuis met slaapplek vir 6. Die hoofhuis se hoof...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Suiderstrand, Agulhas

Stil 'n Bietjie is in Suiderstrand en bied gehalte-verblyf vir 'n paartjie of 'n klein gesin. Die gerieflike selfsorgwoonstel is volledig toegerus en het slaapplek vir 2 tot 4 gaste. Dit is in die Agulhas Natuurrese...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Agulhas selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons groot versameling van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan kyk na ons algehele Agulhas akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Agulhas akkommodasie soek. Wanneer jy die ideale selfsorg akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]