Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (277)
B&Bs (8)
Wildsplase (1)
Gastehuise (7)
Selfsorg-eenhede (261)

Resensies van Agulhas

4.7 / 5  
volgens 306 resensies
Lees regte resensies van Agulhas van 306 geverifieerde gaste.
Indien jy Agulhas besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Agulhas.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Agulhas selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Agulhas Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Agulhas Selfsorg-eenhede

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede;
  • Prysklas
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Struisbaai, Agulhas

Amia House in Struisbaai bied gehalteverblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, aktiwiteite en besienswaardighede geleë. Die huis het 2 slaapkamers en slaapplek ...

10% af Aanbod!
VanafR1 100
R990
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Agulhas

Huis van 2 Oseane is in die bekoorlike kusdorpie Agulhas, en stapafstand vanaf die strand, die Kaap Agulhas-vuurtoring, restaurante en die mees suidelike punt van Afrika. Verblyf word aangebied in 2 selfsorg-eenhed...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Struisbaai, Agulhas

Seaside Place is 'n bekoorlike eenheid in Struisbaai op die eienaar se perseel met sy eie private ingang. Die eiendom is geleë naby die hawe en die strand. Die vakansiewoonstel bied slaapplek aan 6 gaste. Daar is...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Struisbaai, Agulhas

Sjoe is in die rustige kusdorpie Struisbaai geleë en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir 'n gesin of 'n groep vriende. Verblyf is beskikbaar in 3 eenhede. Elke eenheid beskik oor 1 slaapkamer en het slaapplek vi...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 9)
Selfsorg in Suiderstrand, Agulhas

Oppi-Koppie is 'n selfsorgvakansiehuis met pragtige uitsigte oor Suiderstrand en die see. Suiderstrand word heeltemal omring deur die Agulhas Nasionale Park met baie interessante fauna en flora. Daar is talle wandel...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Struisbaai, Agulhas

Chasing Daylight is 'n groot selfsorghuis teen die gewilde swemstrand in die prentjiemooi kusdorpie Struisbaai. Die huis het 'n pragtige uitsig oor die Atlantiese Oseaan. Chasing Daylight is sowat 4 km vanaf Kaap ...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Struisbaai, Agulhas

8 on Harbour is in Struisbaai en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dit is naby die hawe, verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Dié dubbelverdiepinghuis beski...

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Struisbaai, Agulhas

The Tides 2 is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Struisbaai. Die woonstel is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na gerieflike verblyf naby die strand en ver van die stad af. Die woonstel het ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Struisbaai, Agulhas

Whale Cave SleepOver is in Struisbaai geleë en bied korttermynverblyf vir 'n paartjie. Dit is lekker naby winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Die oornagkamer het 'n dubbelbed en 'n e...

10% af Aanbod!
VanafR1 350
R1 215
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Struisbaai, Agulhas

Coral Cottage is in die bekoorlike kusdorpie Struisbaai en bied selfsorgverblyf aan 4 gaste. Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, eetarea en 'n leefarea wat lei na 'n stoep. Die hoofslaapk...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die Agulhas selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons groot versameling van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan kyk na ons algehele Agulhas akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Agulhas akkommodasie soek. Wanneer jy die ideale selfsorg akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]