Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (17)
B&Bs (4)
Hotelle (1)
Gastehuise (10)
Selfsorg-eenhede (2)

Resensies van Akasia

4.2 / 5  
volgens 16 resensies
Lees regte resensies van Akasia van 16 geverifieerde gaste.
Indien jy Akasia besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Akasia.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Akasia B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Akasia Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Akasia B&Bs

4 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs
Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
B&B in Amadasig, Akasia

Casa de Ross is noord van Pretoria naby Rosslyn, Medunsa Onderstepoort, Akasia Hospitaal en Wonderpark Winkelsentrum. Dié gastehuis is in die Magaliesberg se voorheuwels en bied hartlike gasvryheid en ‘n rustige ...

Vanaf
R920
per nag, vir 2 mense
B&B in Akasia

Ithilien's Grace Guest House bied B&B-verblyf aan die voet van die Magaliesbergreeks in Pretoria. Dié boomryke stad bied verskeie natuurlike en kulturele besienswaardighede en geskiedkundige geboue en museums wat d...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Akasia

El Gran Chaparral is op 'n 2 hektaar-kleinhoewe in die stil voorstad Winternest, Akasia. Dit is net buite Pretoria-Noord en word omring deur die Magaliesberge. Die ligging maak die gastehuis maklik toeganklik. Ons i...

Vanaf
R1 058
per nag (plek vir 2)
B&B in Akasia

Villa La Pensionne Guest House is in 'n rustige tuin en bied 'n toevlugsoord aan sakereisigers of toeriste wat Pretoria en die omgewing wil verken. Verblyf word in 8 lieflike en pragtig versierde gastekamers aange...

Verwyder Filters

Jy sien net 4 uit die moontlike 17 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


B&Bs binne 10 km vanaf Akasia

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
B&B in Pretoria, Gauteng

Y di dorp yt skuil aan die voet van die majestueuse Magaliesberge net 7 km vanaf Pretoria in Hartbeespoortdam se rigting. Verblyf word gebied in 3 kamersoorte waarvan 1 die wittebroodsuite is. Elke kamer is smaakvo...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
B&B in Mountain View, Hermanstad

Sgegede Guest House is in die vreedsame Mountain View-woonbuurt, onder die Magaliesberge in die Jakarandastad, Pretoria geleë en bied B&B-, konferensie- en toerismedienste aan plaaslike en internasionale toeriste. ...


B&Bs binne 50 km vanaf Akasia

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
B&B in Onderstepoort, Cynthiavale A.H

Platinum Airport Lodge bied gerieflike B&B -verblyf in Pretoria se voorstad, Wonderboom. Die lodge is 2,7 km vanaf Wonderboom Lughawe. Die verblyf word in 16 dubbel en suite-slaapkamers gebied wat elk individueel v...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
B&B in Mayville, Wonderboom

De Vreugd is in Mayville, Pretoria en bied B&B-verblyf aan sakereisigers en oornaggaste. Dis naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Die verblyf beskik oor 'n ruim slaapkamer met 'n ko...

Vanaf
R680
per nag (plek vir 2)
B&B in Wonderboom, Sinoville

La Marija Guest House is in Wonderboom, 'n voorstad in die noorde van Pretoria, en bied 'n keuse tussen 2 gerieflike kamers. Die kamers het dubbelbeddens, en elk van die kamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
B&B in Bojanala, Noordwes

Quad-T B&B bied gastekamers in Ga-Rankuwa naby Brits. Die gastehuis is ook 'n uur se ry vanaf Lanseria Internasionale Lughawe en Pretoria se middestad. Verblyf by Quad-T B&B beskik oor 14 kamers met ontbyt ingeslu...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Akasia B&Bs blad - loer bietjie na ons ruim reeks van B&Bs hieronder, of gaan besoek ons algehele Akasia akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Akasia akkommodasie soek. Wanneer jy die ideale B&B akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za