Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (17)
B&Bs (4)
Hotelle (1)
Gastehuise (10)
Selfsorg-eenhede (2)

Resensies van Akasia

4.2 / 5  
volgens 16 resensies
Lees regte resensies van Akasia van 16 geverifieerde gaste.
Indien jy Akasia besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Akasia.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Akasia gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Akasia Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Akasia Gastehuise

10 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise
10% af Laaste Kans!
VanafR850
R765
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Theresa Park, Akasia

A Knight's Rest is 'n gastehuis wat in die noordelike deel van Pretoria geleë is. Die gashere bly op die perseel en dit is die perfekte plek as jy op soek is na 'n blyplek met 'n gesellige atmosfeer. Dit beskik o...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Heatherdale, Akasia

Francor Gastehuis is in die noorde van Pretoria geleë naby Rosslyn, Onderstepoort, Akasia Hospitaal en die Wonderpark-winkelsentrum. Kom geniet die hartlike gasvryheid wat ons bied! Dié pragtige, rustige en vreed...

Vanaf
R920
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Akasia

La Frans Guest House is in 'n kompleks in die buurt Akasia in Pretoria se noorde geleë. Dié gastehuis is net 'n entjie se ry vanaf doendinge soos die prentjiemooi Pilanesberg Wildreservaat en Lost City. Verblyf w...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Akasia

Casa Albergo Gastehuis is geleë in 'n stil, vreedsame tuin in die rustige woonbuurt Ninapark, aan die hange van die Magaliesberg met sy asemrowende uitsigte, in die noordelike voorstede van Pretoria, naby Rosslyn. ...

Vanaf
R752
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Akasia

Utopia Guest House bied B&B-verblyf en is in Akasia in Gauteng geleë. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby 'n verskeidenheid geriewe. Ons bied 9 ruim slaapkamers, elkeen uniek gemeubileer...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Akasia

Mount Vista Guest House bied gastehuis-verblyf in Ninapark, Akasia. Die perseel is sowat 15 km vanaf Pretoria sentraal. Daar is 7 individueel versierde kamers wat elk ’n dubbelbed of 2 enkelbeddens, asook ’n en...

Vanaf
R320
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Akasia

African Nights Guesthouse is net sowat 15 minute se ry, afhangende van die verkeer, van die middestad af geleë. Dis in die rustige, verborge voorstad Theresa Park in die noorde van Pretoria geleë. Dit is gerieflik...

Vanaf
R350
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Theresa Park, Akasia

Protea Huis bied gerieflike, moderne verblyf in Theresapark in die noorde van Pretoria en is deel van African Nights Guesthouse. Let wel daar is geen TV's in die slaapkamers nie, net een in die TV-kamer op die eerst...

Vanaf
R940
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Theresa Park, Akasia

Die Gamu-Lami gastehuis is naby die voorheuwels van die Magaliesberg, Theresapark, Akasia, in die hart van Pretoria se oudste en gevestigde woongebiede, Pretoria Noord - wat vir sy heerlike tropiese klimaat bekend i...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Akasia

Heatherdale Guest House is in Heatherdale AH in Akasie, Pretoria geleë. Dié gastehuis bied verblyf aan toeriste, vakansiegangers en sakereisigers. Die Heatherdale-gastehuis het 10 en suite-kamers. Daar is 3 Ekstr...

Verwyder Filters

Jy sien net 10 uit die moontlike 17 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Akasia gastehuise blad - loer bietjie na ons ruim reeks van gastehuise hieronder, of gaan besoek ons algehele Akasia akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Akasia akkommodasie soek. Wanneer jy die ideale gastehuis akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za