Indien jy Akasia besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Akasia.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Akasia Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Akasia accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Akasia akkommodasie
17 lekke plekke om te bly
Casta Diva is 'n luukse, privaat boetiekhotel wat teen die noordelike hange van die Magaliesberg skuil. Dié rustige...
Duck & Dine is 'n gastehuis met 'n artistieke, Franse en Boheemse styl in Winternest, Akasia in Pretoria. Hierdie u...
15 Rottweiler Self-Catering Accommodation is in Hesteapark, Pretoria. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n ...
A Knight's Rest is 'n gastehuis wat in die noordelike deel van Pretoria geleë is. Die gashere bly op die perseel en...
6 on First bied veilige selfsorgverblyf in 'n pragtige tuin in Akasia, Pretoria. Die eenheid is geskik vir 2 gaste...
Francor Gastehuis is in die noorde van Pretoria geleë naby Rosslyn, Onderstepoort, Akasia Hospitaal en die Wonderpa...
El Gran Chaparral is op 'n 2 hektaar-kleinhoewe in die stil voorstad Winternest, Akasia. Dit is net buite Pretoria-...
La Frans Guest House is in 'n kompleks in die buurt Akasia in Pretoria se noorde geleë. Dié gastehuis is net 'n ent...
Makarios is in Akasia, 'n voorstadkompleks noord van Pretoria wat deel van die Stad Tshwane is. Dit is ideaal vir '...
Casa de Ross is noord van Pretoria naby Rosslyn, Medunsa Onderstepoort, Akasia Hospitaal en Wonderpark Winkelsentru...