Indien jy Amanzimtoti besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Amanzimtoti.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Amanzimtoti Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Amanzimtoti accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Amanzimtoti akkommodasie
258 lekke plekke om te bly
Shell on the Seashore is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Amanzimtoti, 'n kusdorp suid van Durban. Dié...
65 Key Largo bied gerieflike selfsorgverblyf met moderne afwerkings in 'n veilige kompleks in Doonside, Amanzimtoti...
6 Key Largo is 'n gerieflike selfsorgwoonstel vir 5 gaste in 'n veilige en luukse kompleks in Doonside aan die Suid...
37 Key Largo is 'n lieflike selfsorgwoonstel vir 4 gaste in 'n veilige kompleks in Kingsburgh. Dié woonstel op di...
22 Key Largo is 'n selfsorgwoonstel vir 4 en is in 'n veilige oordkompleks in Kingsburgh aan die Suidkus. Die woo...
Beachfront Bungalow is 'n selfsorg-eenheid op 'n privaat eiendom in die hartjie van Amanzimtoti. Dit is die ideale ...
Barefoot Bungalow is 'n selfsorg-eenheid op 'n privaat eiendom in die hartjie van Amanzimtoti. Dit is die ideale ve...
29 Adante is 'n lieflike selfsorgwoonstel vir tot 6 gaste in 'n sekuriteitskompleks in Winklespruit, Kingsburgh, ne...
Tradewinds Lodge is teen die Indiese Oseaan aan die Sonskynkus geleë. Dit kyk oor die golwe en Pompanabaai. Die lod...
Seaview Corner & Lee's Cottage is in Beach, Kingsburgh geleë. Die verblyf is eenvoudig, tog gerieflik, skoon en pri...
Amanzimtoti, net suid van Durban, is een van die gewildste vakansiebestemmings in KwaZulu-Natal. Die dorp is bekend vir sy warm weer en strande vir swem, branderplankry en duik, maar daar is ook inkopiesentrums, arkades en waterparke wat sal verseker dat die hele gesin die naweek, langweek of vakansie... Lees meer