LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
Results Dates Prompt
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedings
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Amathole-distrik
4.4/5

Lees regte resensies van Amathole-distrik van 1080 geverifieerde gaste

Indien jy Amathole-distrik besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Amathole-distrik.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Amathole-distrik B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Amathole District accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Amathole-distrik B&Bs

51 uit 334 beskikbare blyplekke wat jou soektog pas gevind

Sien kaart
Gefilter volgens: B&Bs









Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense

Riverview Guesthouse is in Beacon-baai in Oos-Londen geleë en bied asemrowende uitsigte oor die Nahoonrivier. Die gastehuis is naby alle ger...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense

Tidewaters River Lodge is langs die Gonubierivier in Gonubie geleë en dit is waarlik 'n voël- en natuurliefhebber se paradys. Die lodge foku...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense

Sleepwell BnB

B&B in | Oos-Londen, Oos-LondenAmathole-distrik
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense

Sleepwell Bed and Breakfast is in Oos-Londen geleë. Die kamers is ruim en gerieflik en ideaal vir enige besigheidsreisiger of vakansieganger...

Veilige Parkering
Gratis WiFi
24-uur Ontvangs
WiFi
Veilige Parkering
Gratis WiFi
24-uur Ontvangs
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense

Dawson Manor Guest House is 'n elegante huis in 'n boomryke straat in die gevestigde en gesogte voorstad Selborne, oorkant Selborne College ...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense

Toegeeflike kansellasiebeleid
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense

Blue's Guest House bied B&B en is net 100 m van die Bonzabaai-strand in Oos-Londen geleë. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na geriefli...

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense

Reef View East London bied B&B-verblyf oorkant die Nahoon-rivier. Die gastehuis is ideaal geleë naby Nahoon-strand, restaurante en winkels. ...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense

Glencoe Guest House is in 'n gesogte buurt, Fort Hill, met 'n uitsig oor King William's Town en die Amotoleberge in die verte geleë. Dié sta...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense

Toegeeflike kansellasiebeleid

Enjoy Guest House

B&B in | Selborne, SelborneAmathole-distrik
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense

Enjoy Guest House is in die stil buurt Selborne, in die hartjie van Oos-Londen geleë en bied gerieflike B&B-verblyf in 5 gastekamers. Die ga...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense

Oom Daan's B&B

B&B in | Oos-Londen, Oos-LondenAmathole-distrik
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense

Oom Daan's B&B bied gerieflike B&B-verblyf in Beacon Bay-Noord in Oos-London. Die B&B is net 2,7 km van die strand af en die ligging bied ma...

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense

Benri B&B Self-catering is 'n 4-ster-instansie op die Oceanway Road in Gonubie, wat langs die kus loop. Vissermanne, drawwers en wandelaars ...

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Wasgoeddiens
Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense

Welkom by die Amathole-distrik B&Bs blad - loer bietjie na ons groot versameling van B&Bs hieronder, of gaan besoek ons hoof Amathole-distrik akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Amathole-distrik akkommodasie soek. Sodra jy die beste B&Bs gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.

Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem