LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
Results Dates Prompt
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedings
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Amathole-distrik
4.4/5

Lees regte resensies van Amathole-distrik van 1080 geverifieerde gaste

Indien jy Amathole-distrik besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir Selfsorg-eenhede in Amathole-distrik.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Amathole-distrik Selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Amathole District accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Amathole-distrik Selfsorg-eenhede

197 uit 334 beskikbare blyplekke wat jou soektog pas gevind

Sien kaart
Gefilter volgens: Selfsorg-eenhede









OppiePlaas Haga Haga

Selfsorg in | Haga-Haga, Haga-HagaAmathole-distrik
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense

OppiePlaas Haga Haga is op 'n bees- en skaapplaas langs die Oos-Kaap se Wildekus, net 2 km van die gewilde Haga Haga-vakansiedorpie, 65 km ...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Voorkeurvennoot
Afrikaans
Swembad
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense

111 Rose and Ale

Selfsorg in | Gonubie, GonubieAmathole-distrik
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense

111 Rose and Ale is net 'n entjie van die see af en bied puik selfsorgverblyf aan diegene wat 'n behoefte het aan gerieflike, goed toegerust...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Voorkeurvennoot
Afrikaans
Swembad
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense

Rosewood Self-Catering

Selfsorg in | Gonubie, GonubieAmathole-distrik
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense

Rosewood Self-Catering is in Gonubie, 'n gewilde vakansiebestemming naby Oos-Londen geleë. Gonubie is ook 'n uiters gewilde visvangbestemmin...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense

Seaside Shambali

Selfsorg in | Gonubie, GonubieAmathole-distrik
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense

Seaside Shambali is in Gonubie in Oos-Londen en is net 30 m van die strand af in 'n stil deel van die dorp. Dit bied gehalteverblyf aan 'n p...

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense

Transkei Beach Cottages

Selfsorg in | Transkei, TranskeiAmathole-distrik
Vanaf
R1 000
per nag, vir 6 mense

Transkei Beach Cottages is 'n grasdak-rondawel wat aan die Transkei se Wildekus, 23 km oos van die Keiriviermond, geleë is. Barry, jou gashe...

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 6 mense

Gonubie Beach Retreat

Selfsorg in | Gonubie, GonubieAmathole-distrik
Vanaf
R3 350
per nag, vir 8 mense

Gonubie Beach Retreat is in Gonubie, Oos-Londen geleë en bied gehalteverblyf aan 'n gesin net sowat 300 m van die strand af. Dis naby verske...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R3 350
per nag, vir 8 mense

The Aloe House

Selfsorg in | Glengariff, GlengariffAmathole-distrik
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense

The Aloe House bied verblyf in 'n selfsorg-suite op die gasheer se erf op 'n veilige landgoed in Glengariff. Die suite spog met 'n pragtige ...

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Begeleide Wildritte as Ekstra
Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense

9 Coogee Bay

Selfsorg in | Gonubie, GonubieAmathole-distrik
Vanaf
R1 250
per nag, vir 6 mense

9 Coogee Bay is 'n selfsorg-woonstel aan die seekant van Gonubie-baai. Die kompleks is aan die beginpunt van die paadjie wat verby die getyp...

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Voorkeurvennoot
Afrikaans
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 6 mense

Vanaf R500
R500 R333
per nag, vir 2 mense

Serendipity Self-catering Cottages is 'n unieke instansie in die pragtige dorp Hogsback, in die woud en die Amatola-bergreeks. Dié gastehuis...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Vanaf R500
R500 R333
per nag, vir 2 mense

35% af Langtermyn-verblyf!

Seventh Ave Gonubie

Selfsorg in | Gonubie, GonubieAmathole-distrik
Vanaf R650
R650 R423
per nag, vir 2 mense

Seventh Ave Gonubie is ’n goed toegeruste woonstel wat perfek is vir 'n gesinsvakansie, wegbreek as a paartjie, of sakereisigers. Die woonst...

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Vanaf R650
R650 R423
per nag, vir 2 mense

Welkom by die Amathole-distrik Selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons groot versameling van Selfsorg-eenhede hieronder, of gaan besoek ons hoof Amathole-distrik akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Amathole-distrik akkommodasie soek. Sodra jy die beste Selfsorg-eenhede gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.

Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem