Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (13)
Hotelle (5)
Gastehuise (5)
Selfsorg-eenhede (3)

Resensies van Arcadia

4 / 5  
volgens 3 resensies
Lees regte resensies van Arcadia van 3 geverifieerde gaste.
Indien jy Arcadia besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Arcadia.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Arcadia gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Arcadia Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Arcadia Gastehuise - Pretoria

5 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R200
per nag (plek vir 1)
Gastehuis in Pretoria SSB, Arcadia

Beckett Street Arcadia bied 'n kamer in die voorstad Arcadia in Pretoria op die derde verdieping van 'n woonstelgebou. Dié gastekamer is in die eienaar se woonstel en maak gebruik van 'n gedeelde badkamer met 'n s...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR720
R648
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pretoria SSB, Arcadia

Die gastehuis is ideaal geleë in die Jakaranda-ryke Pine-straat in Arkadia, een van Pretoria se oudste voorstede. Melvin Residence Gastehuis is binne stapafstand van die Uniegeboue en die bekende ambassade-rylaan v...

Vanaf
R830
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Pretoria SSB, Arcadia

Park Gables Guest House in Arcadia bied 'n gewilde alternatief tot hotel-akkommodasie - gerief, privaatheid, taktvolle gasvryheid en uitstaande diens word pragtig hier by ons verweef. Park Gables Guest House word ...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pretoria SSB, Arcadia

360 Eastwoods Guest House is 'n gevestigde gastehuis in Arcadia, 'n voorstad van Pretoria. Pretoria staan as die Jakarandastad bekend weens sy pragtige pers bloeisellanings, maar dié stil stad se natuurlike en kult...

Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pretoria SSB, Arcadia

Corporate Accommodation is in Arcadia in Pretoria geleë. Besienswaardighede in die omgewing sluit hospitale, winkelsentrums, geskiedkundige geboue soos die Uniegebou, Groenkloof Natuurreservaat, Brooklyn Mall en di...

Verwyder Filters

Jy sien net 5 uit die moontlike 13 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Gastehuise binne 10 km vanaf Arcadia

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pretoria SSB, Clydesdale

B'Guest House is ’n bekoorlike gastehuis is in Arcadia, Pretoria (Tshwane). Sakelui, diplomate, plaaslike en internasionale reisigers klop gereeld hiér aan. Gaste kan kies tussen 1 van die 8 individueel gemeub...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Pretoria SSB, Pretoria

East View House is 'n luukse gastehuis wat in Arcadia, Pretoria, geleë is. Dié gastehuis gesoute reisigers, sakereisigers of vakansiegangers se behoeftes bevredig. East View House is klein en persoonlik en tog gla...

Vanaf
R660
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pretoria SSB, Clydesdale

Chancellors Court Guesthouse is in Pretoria, naby al die ambassades geleë. Die gastehuis bied maklike toegang tot die middestad en die N1. Dis ideaal vir sakereisigers en toeriste. Daar is 12 selfstandige eenhede ...

Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Clydesdale, Pretoria

By 12 on Brecher in die lowerryke woonbuurt, Clydesdale, sal jy so tuis soos by jou eie huis voel. 12 on Brecher het die perfekte ligging vir almal wat in Pretoria wil vertoef. Dit is halfpad tussen Brooklyn, Sunnys...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Eastwood, Pretoria

Ça Ira Guesthouse & Wellness Retreat is 'n gastehuis in Eastwood, Pretoria. Dit is perfek vir die oordeelkundige reisiger wat opsoek is na gerieflike akkommodasie en verkwikking in 'n rustige atmosfeer ver van die ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Arcadia gastehuise blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van gastehuise hieronder, of gaan besoek ons algehele Arcadia akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Arcadia akkommodasie soek. Sodra jy die ideale gastehuis akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za