Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (83)
B&Bs (4)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (77)

Resensies van Astonbaai

4.6 / 5  
volgens 141 resensies
Lees regte resensies van Astonbaai van 141 geverifieerde gaste.
Indien jy Astonbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Astonbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Astonbaai gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Aston Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Astonbaai Gastehuise

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Astonbaai

Athena is in Astonbaai geleë en bied verskeie gerieflike kamers. Gaste kan tussen 5 individueel versierde kamers kies. Die kamers het enkelbeddens, dubbelbeddens of koningingrootte-beddens. Elke kamer het ’n pr...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Astonbaai

Ruthers Place is in Astonbaai geleë, net 10 minute se ry vanaf die branderplankry-paradys, Jeffreysbaai. Ons is ideaal geleë net 'n paar minute van die strand en Astonbaai se strandmeer af. Daar is 3 gastekamer...

Verwyder Filters

Jy sien net 2 uit die moontlike 80 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Gastehuise binne 10 km vanaf Astonbaai

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Paradise Beach, Jeffreysbaai

iParadesi bied gerieflike gastehuisverblyf in die rustige Paradise Beach, sowat 7,1 km vanaf Jeffreysbaai. Hierdie lieflike gastehuis is op die strand en bied asemrowende see-uitsigte. Die eiendom spog met 'n privaa...

Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Paradise Beach, Jeffreysbaai

Marine Paradise Guest House bied gemaklike verblyf teen die see in die veilige Paradise Beach. Dit is gerieflik geleë en stapafstand van die strand af. Verblyf word aangebied in slaapkamers wat elkeen see-uitsigte...

Vanaf
R3 700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Jeffreysbaai, Kouga-Omgewing

Diaz 15 is geleë op die hooftstrand, en bied aan gaste die beste verblyf in Jeffreysbaai. Die ivoor-strande, sprankelende water en gematigde klimaat maak Jeffreysbaai die speelplek van die sonsoekers. Hierdie huis...

Vanaf
R1 002
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Jeffreysbaai, Kouga-Omgewing

JayBay House is geleë in die prentjiemooi branderplankrydorp Jeffreysbaai in die Oos-Kaap - slegs 75 km ('n heerlike 40 minute se ry) van Port Elizabeth Lughawe af. Jeffreysbaai is 'n wonderlike bestemming wat ook...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Jeffreysbaai, Kouga-Omgewing

Swanepoel Gastehuis het 'n sentrale ligging in die kusdorp Jeffreysbaai. Die huis is 'n kort entjie se ry van die strand en gholflandgoedere af. Die verblyf bestaan uit 'n gesinseenheid met 2 slaapkamers en 2 stand...

Vanaf
R1 230
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Jeffreysbaai, Kouga-Omgewing

Sea Whisper Guest House & Self Catering is stapafstand van Jeffreysbaai se pragtige strande, op die punt van die Tuinroete. Die gastehuis het 7 elegante kamers met en suite-badkamers, lugversorging, koninggrootte...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Jeffreysbaai, Oos-Kaap

Stone Olive Guesthouse bied luukse akkommodasie in 'n Franse Medditereense styl. Ons en suite-kamers het privaat ingange vir jou privaatheid. Ons is sowat 900 m van die see af. Ons het verskillende kamertipes. Ons ...

Vanaf
R1 790
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ferreira Town, Wavecrest

On The Beach bied verblyf met 'n rustige, verfynde atmosfeer in Jeffreysbaai. Die gastehuis is op die strand en spog met klassieke ontwerp, elegante dekor, 'n harmonieuse atmosfeer, luisterryke uitsigte van meeste v...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Astonbaai gastehuise blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van gastehuise hieronder, of gaan besoek ons algehele Astonbaai akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Astonbaai akkommodasie soek. Sodra jy die beste gastehuis akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za