Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Aston Bay

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Aston Bay bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 47 resensies.

Astonbaai

Athena

"Dis mooi, maar daar's nie veel te doen nie omtrent aktiwiteite nie. Dis maar 'n still plekkie met min groot plekke. Dit kan goed wees as jy wil wegbreek van die stede af, maar nog steeds winkels het om die nodige te kry. Baie lekker strande om te hengel of net pret te he met die Familie."

Astonbaai

Ruthers Place

"Lekker rustige plek, nie baie verkeer nie."

Astonbaai

Shearwater Holiday Apartment

"Fantastiese plek en baie dinge om te doen in die omgewing."

Astonbaai

Shearwaters

"Baie lekker, en rustig."

Astonbaai

Sparrow Weg 7

"Dit is 'n stil, rustige area. Vir mense wat nie hou van 'n vreeslike lawaai en oorvol strande nie, is hierdie die regte plek."

Astonbaai

Apple @ Jbay

"Paaie is baie sleg, maar ek sal beslis weer daar vakansie hou."

Astonbaai

Houtboschbaai No 1

"Heerlike strand. "

Astonbaai

6 Kingston Place

"Die pad op pad na Astonbaai benodig opknap werk."

Astonbaai

Houtbosch Bay Honeymoon Suite with Hot Tub

"Astonbaai is veel meer as wat mense dit toegee. Pragtige plek met natuurskoon."

Astonbaai

23 Jamaican Palms

"Baie mooi omgewing!"

Astonbaai

The Astons No. 3

"Baie mooi en skoon."

Astonbaai

Houtbosch Bay Honeymoon Suite with Hot Tub

"Heerlike rustige area en pragtige strande! Die Tapas restaurant is 'n moet. "

Astonbaai

Houtbosch Bay Honeymoon Suite with Hot Tub

"Rustig, skoon en baie voëls. "

Astonbaai

The Astons 14

"Vervalle geboue op strand nie goed vir besoekers nie. Snaakse karakters het in die aande daar rond beweeg."

Astonbaai

Houtbosch Bay Honeymoon Suite with Hot Tub

"Daar is nie eetplekke naby nie."

Astonbaai

6 Kingston Place

"Dit sou baie nice wees as hulle 'n klein winkeltjie en OTM in die Marina Martinique-kompleks kan sit."

Astonbaai

Houtboschbaai No 1

"Very quiet and peaceful (out of season) with a variety of food options in Jeffrey's Bay."

Astonbaai

@ wood's in Aston

"Beach needs development. It has the potential for it."

Astonbaai

Ruthers Place

"Very relaxing area to stay in for your holiday."

Astonbaai

Houtbosch Bay Honeymoon Suite with Hot Tub

"Tannie Anchen, dankie vir al die moeite en ekstra beste verblyf op ons totale vakansie."

Astonbaai

Houtboschbaai No 1

"Rustig, klein en naby genoeg aan Jeffreysbaai."

Astonbaai

Houtbosch Bay Honeymoon Suite with Hot Tub

"Helderblou see. Skoon strand."

Astonbaai

Houtboschbaai No 1

"Astonbaai self is great, lekker strand en restaurante. Maar toegang vanaf Jeffreysbaai in die aand is nie die veiligste nie. "

Astonbaai

Dolphin Corner

"Lovely place to stay."

Astonbaai

The Astons No. 3

"Dit is jammer dat die enigste roete wat mens kan neem om daar te kom, deur 'n woonbuurt is waar diere vrylik oor die pad loop en die omgewing so besoedel en vuil is. Papiere en gemors lê oral en dan begin mens dink dat jou blyplekkie dalk ook so lyk. Strand is egter pragtig en skoon en ook veilig."

Astonbaai

Sleepy Dolphin

"Meer supermarkte op Astonbaai self."

Astonbaai

Die Finken

"Mooi so met die kanaal."

Astonbaai

Ruthers Place

"Daar is net twee restaurante op Astonbaai se strand en lyk of hulle laatslapers is, want daar gaan niks aan vroeë oggend nie. Daar is nog een in die Marina area wat ook eers na 10 oopmaak. So baie lekker as jy nie vroeg wakker word nie. Mens het 'n kar nodig om by Jeffreysbaai se hoofstrand uit te kom."

Blad
Wys 1 tot 30