Geverifieerde Resensie
Auckland Park
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Auckland Park bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 6 resensies.
Selfstay Cottages
"Dit is meer 'n student omgewing as 'n toeriste omgewing. Dit is egter baie naby aan Melville wat bekend is vir sy klein restaurant en koffiewinkels."
Merwehuis Bed and Breakfast
"Auckland Park is a nice place to visit. I will surely go next time, it's just that I was in a hurry."