Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Voorstede
Shaka's Rock (85)
Thompsonsbaai (136)
Williard's Beach (98)
Zimbali (69)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (435)
B&Bs (7)
Hotelle (4)
Gastehuise (20)
Selfsorg-eenhede (404)

Resensies van Ballito

4.6 / 5  
volgens 513 resensies
Lees regte resensies van Ballito van 513 geverifieerde gaste.
Indien jy Ballito besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Ballito.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Ballito B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Ballito Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Ballito B&Bs

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs

B&Bs binne 50 km vanaf Ballito

Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 2)
B&B in Umhlanga, Durban Noord

Villa Calla is 'n pragtige Mediterreense villa met 7 kamers geleë naby Umhlanga se winkels, restaurante en die strand. Al die kamers is pragtig versier, ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers. Die gastehuis ...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Umhlanga, Umhlanga Rocks

Burnham House B&B is perfek tussen die 2 eksklusiewe dorpe Umhlanga Rocks en La Lucia, by die warm Indiese Oseaan geleë. Die personeel by die B&B is opgelei om vir jou die vriendelikste en lekkerste verblyf te bied...

Vanaf
R1 780
per nag, vir 2 mense
B&B in Umhlanga, Umhlanga Rocks

Five Burnham Guest House is in La Lucia, Durban geleë. Dié stad is alombekend vir sy goue strande, winkelsentrums, craft-markies, straatbasaars en branderry-plekke. Dié B&B is pragtig ingerig en spog met 'n warm ...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
B&B in La Lucia, Umhlanga Rocks

Maison - H Guest House is in Umhlanga Rocks, 'n vakansieoord wat sentraal geleë is in die Umhlanga-kusgebied, net noord van Durban. Ons Mauritiaanse herkoms is te bespeur aan die Franse gevoel wat vriende en gaste ...

Vanaf
R590
per nag, vir 1
B&B in Umhlanga, La Lucia

Kites View B&B is in La Lucia in Umhlanga. Dié B&B is vernoem na die geelbekwoue wat gereeld in die omgewing opgemerk word. Ons bied vreedsame, gerieflike verblyf en maak voorsiening vir oorsese en plaaslike gaste ...

Vanaf
R1 590
per nag, vir 2 mense
B&B in Durban, La Lucia

Seaview Manor is 'n luukse B&B in die hartjie van die idilliese woonbuurt La Lucia in Umhlanga Rocks. Ons maak meestal voorsiening vir reisigers en sakelui. Verblyf word aangebied in 4 dubbelkamers. Elke kamer het...

Vanaf
R1 190
per nag, vir 2 mense
B&B in Umhlanga, La Lucia

Bumblebees B&B skuil tussen Umhlanga en Durban-Noord in die welige groen voorstad La Lucia en bied alles wat sakereisigers of vakansiegangers kan vra. Die verblyf bestaan uit 4 kamers met slaapplek vir tot 9 gaste....

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
B&B in Umhlanga, Umhlanga Rocks

LaLuxe is in Umhlanga in Durban geleë. Die stad is bekend vir sy goue strande, winkelsentrums, kunsvlytmarkies, straatbasaars en dis 'n gewilde branderplankry-bestemming. Dit is dus die perfekte wegbreekplek vir va...

Vanaf
R1 450
per nag, vir 2 mense
B&B in Durban Noord, Umhlanga Rocks

Zeranka Lodge bied B&B-verblyf op die grens tussen La Lucia en Umhlanga. Die lodge het sy eie voetpaadjie wat na die strand lei en is net 5 km se ry vanaf die dorpie Umhlanga. Ons bied 4 dubbelkamers met koninggroo...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
B&B in Umhlanga, La Lucia

Homeways B&B is in La Lucia geleë en dié gastehuis is lekker naby La Lucia Mall en die Virgin Active-gimnasium in die area. Verblyf word in 3 individueel versierde kamers gebied. Die kamers beskik oor ’n koning...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die Ballito B&Bs blad - loer bietjie na ons ruim reeks van B&Bs hieronder, of gaan besoek ons hoof Ballito akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Ballito akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte B&B akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za