Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (9)
B&Bs (1)
Wildsplase (3)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (3)

Resensies van Baltimore

3.4 / 5  
volgens 8 resensies
Lees regte resensies van Baltimore van 8 geverifieerde gaste.
Indien jy Baltimore besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir wildsplase in Baltimore.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Baltimore wildsplase om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Baltimore Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Baltimore Wildsplase

3 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Lodges
25% af Aanbod!
VanafR2 240
R1 680
per nag, vir 2 mense
Lodge in Baltimore

Hierdie versteekte juweel is hoog op 'n heuwel, 10,9 km suid van Marken, 'n klein vesting in Limpopo geleë. Die lodge het 'n atmosfeer wat swierigheid uitstraal en bied 'n rustige, elegante bestemming om die ware s...

Vanaf
R1 224
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Baltimore

Shelanti Game Reserve is 17500 hektaar groot en lê tussen die plattelandse dorpies Marken en Baltimore in Limpopo. Die wild-lodge is deel van die malaria-vrye Waterberg-biosfeerreservaat. Die lodge bied selfsorg- ...

Vanaf
R970
per nag (plek vir 2)
Wildsplaas in Lephalale (Ellisras), Baltimore

Bateleur Tented Safari Lodge and Bush Spa is aan die voet van die Waterberge geleë en het 'n behaaglike atmosfeer waar gaste in tipiese Hemmingway-tente kan bly. Die lodge is sowat 4 ure se ry van Johannesburg af w...

Verwyder Filters

Jy sien net 3 uit die moontlike 9 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Wildsplase binne 50 km vanaf Baltimore

Vanaf
R20 000
per nag (plek vir 6)
Lodge in Lephalale (Ellisras), Central District

Legadema River Lodge is die perfekte plek vir diegene wat vir die eerste keer Afrika besoek, ywerige fotograwe, groot gesinne of groepe vriende. Dis net 4 uur se ry vanaf Pretoria. Dié lodge is 'n rustige plek vir ...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Lodge in Limpopo, Central District

Baobab Lane Lodge is net langs die N11, naby die Groblersbrug-grens na Botswana, in die hartjie van die noordelike bosveld in Limpopo. Die lodge is bekend vir sy kremetart-oprit wat in 1933 geplant is. Die lodge bi...

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Tom Burke, Limpopo

Buffalo Thorn Safari Lodge is slegs 29 km van die Groblersbrug-grenspos en is die ideale oornagplek op pad na Botswana of Zimbabwe. Dié luukse lodge is in ’n privaat wildreservaat geleë en bied luukse verblyf, o...

Vanaf
R3 220
per nag (plek vir 8)
Wildsplaas in Waterberg, Central District

Happy Hippo Farm Guesthouse bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n smaakvol gemeubileerde vierslaapkamer-vakansiehuis op die Mokolorivier. Die gastehuis is deel van ’n 1800-hektaar wildsplaas in eksklusiewe besit...

Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
Lodge in Lephalale (Ellisras), Central District

Lapalele Lodge bied akkommodasie in die beeldskone bosveld van die Limpopo Provinsie, net 9 km buite die dorpie Lephalale. Die lodge word omring deur groot tuine en 'n gemeenskaplike braai-area. Die lodge het 20 k...

Vanaf
R240
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Lephalale (Ellisras), Central District

BoshEnRust is 'n oord in die Lephalale-distrik en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of groep vriende wat saam wegbreek. Die oord bied allerlei verblyfopsies, van chalets tot 'n kampterrein. Daar is 'n kroeg en rest...

Vanaf
R1 332
per nag, vir 2 mense
Lodge in Lephalale (Ellisras), Central District

Mogol River Lodge is op 'n eiland 5 km buite Lephalale geleë. Verblyf word in 11 chalets gebied. Elke chalet het 3 en suite-slaapkamers, 'n kombuis en 'n oopplan-leefarea. Die chalets het lugversorging en sekere D...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za