Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (34)
B&Bs (2)
Wildsplase (16)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (15)

Resensies van Balule Natuurreservaat

3.9 / 5  
volgens 7 resensies
Lees regte resensies van Balule Natuurreservaat van 7 geverifieerde gaste.
Indien jy Balule Natuurreservaat besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Balule Natuurreservaat.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Balule Natuurreservaat gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Balule Nature Reserve Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Balule Natuurreservaat Gastehuise

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise
Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 10)
Gastehuis in Balule Natuurreservaat

Leopard Rock Lodge is op ’n natuurreservaat tussen Hoedspruit en Phalaborwa geleë. Die landgoed is lekker naby die Phalaborwa Hek van die Krugerwildtuin. Die verblyf bied slaapplek aan 10 gaste in 5 slaapkamers....

Verwyder Filters

Jy sien net 1 uit die moontlike 41 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Gastehuise binne 50 km vanaf Balule Natuurreservaat

Vanaf
R1 190
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hoedspruit, Limpopo

Ujabule Lodge is in die Hoedspruit Wildlandgoed en bied 'n lekker afgesonderde gevoel. Tog is jy net 'n paar minute van die dorpie Hoedspruit se winkels en restaurante. Elke privaat suite smelt pragtig met die omge...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hoedspruit, Limpopo

Loerie Guest House bied B&B-akkommodasie in Hoedspruit aan die voet van die Drakensberge in Limpopo. Dis die ideale verblyf vir gaste wat op soek is na gerieflike 3-ster-akkommodasie en ons ligging is perfek vir sak...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hoedspruit, Limpopo

Thuhlo Guest Lodge is in 'n veiligheidskompleks in 'n wildreservaat in Hoedspruit geleë. Wildkyk-staproetes en -ritte kan in die reservaat gereël word, en gaste kan ook gaan fietsry of visvang by die nabygeleë da...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hoedspruit, Limpopo

Nuwe bestuur vanaf April 2017. Die eienaars is besig om die kothuise en geriewe op te knap. Mist of Gold het 'n bekoorlike, natuurlike ligging in die hartjie van Hoedspruit (Limpopo) en is ideaal vir gaste wat op ...

Vanaf
R1 390
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hoedspruit, Limpopo

Igama Lakho Lodge is in die Hoedspruit Wildlife-landgoed sowat 78 km vanaf die naaste hek van die Krugerwildtuin. Hoedspruit se ligging naby verskeie privaat natuurreservate, menigte wildreservate en rustieke verbly...

15% af Aanbod!
VanafR780
R624
per nag (plek vir 3)
Gastehuis in Hoedspruit, Limpopo

Aloes Bush Stay bied rustige gastekamerverblyf in 'n privaat huis op die veilige Hoedspruit Wildlandgoed. Dit is sommer op die Krugerwuildtuin se voorstoep. Die kamer het al die nodige toebehore vir 'n rustige wegbr...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Hoedspruit, Limpopo

At Rest Bushstay is op die Hoedspruit Wildlife-landgoed geleë en bied gehalte-verblyf ideaal vir gaste op pad na die Krugerwildtuin. Die stil deel van die dorp gun gaste 'n rustige geleentheid voordat die park aang...

Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hoedspruit, Limpopo

Warthogs Rest is 'n pragtige lodge in die Hoedspruit Wildlandgoed in die plaasdorpie Hoedspruit. Dis naby talle privaat wildreservate, die Krugerwildtuin en diereparke, en is die ideale vakansiebestemming weg van di...

Vanaf
R1 190
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hoedspruit, Limpopo

Ulala Kalula Lodge is 'n intieme lodge op die Hoedspruit Wildlandgoed wat ideaal is vir vakansiegangers en sakereisigers. Die gastehuis beskik oor 4 lieflike kamers wat toegang bied tot 'n privaat dek en 'n gemeens...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za