Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (34)
B&Bs (2)
Wildsplase (16)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (15)

Resensies van Balule Natuurreservaat

3.9 / 5  
volgens 7 resensies
Lees regte resensies van Balule Natuurreservaat van 7 geverifieerde gaste.
Indien jy Balule Natuurreservaat besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Balule Natuurreservaat.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Balule Natuurreservaat selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Balule Nature Reserve Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Balule Natuurreservaat Selfsorg-eenhede

13 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
10% af Aanbod!
VanafR1 500
R1 350
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Hoedspruit, Balule Natuurreservaat

Ekuthuleni River Front Chalets is naby Hoedspruit geleë en bied kwaliteitverblyf vir 'n wegbreek na die bosveld. Die lodge is ideaal vir 'n gesin of groep vriende en bied talle besienswaardighede en doendinge in di...

15% af Aanbod!
Vanaf
R4 500
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Phalaborwa, Balule Natuurreservaat

Kruger, Balule - Tulani Manor Lodge is 'n privaat Groot 5 selfsorg-lodge in die Balule Natuurreservaat en is deel van die Groter Kruger Wildtuin. Die verblyf sluit 2 begeleide wildritte per dag in. Tulani Manor vers...

20% af Aanbod!
VanafR2 400
R1 920
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Hoedspruit, Balule Natuurreservaat

Blyde River Cabin Guesthouse is 'n privaat houthuisie in 'n wildreservaat op die rand van 'n bedreigde rivierwoud. Hier sal die gekabbel van die Blyderivier jou van al jou sorge laat vergeet. Die opset is ideaal vir...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Balule Natuurreservaat

Little Carthage is die perfekte wegbreek vir gaste wat mal is oor die Bosveld. Dit is in die 1000 ha-Ndlovumzi Natuurreservaat geleë waar kameelperde, sebras, koedoes, njalas, elande, waterbokke, rooijakkalse wei. ...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hoedspruit, Balule Natuurreservaat

Ekuthuleni 1 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n gemeubileerde chalet met slaapplek vir 6 in 'n veilige kompleks 22 km vanaf Hoedspruit. Die kompleks is op die oewer van die Olifantsrivier en is oop vir wild soos ...

Vanaf
R2 450
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Balule Natuurreservaat

Elephant Rock Villa is in Mica, 37 km vanaf Kapama Wildreservaat. Dis 22 km vanaf Hoedspruit en bied 'n uitsig oor die Olifantsrivier. Dié huis beskik oor 4 slaapkamers en het slaapplek vir 8. Die hoofslaapkamer ...

33% af Aanbod!
VanafR1 400
R933
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Balule Natuurreservaat

Mali Mali Safari Lodge bied 'n gerieflike wegbreek in die Ndlovumzi Natuurreservaat en is 35 km vanaf Hoedspruit. Verblyf is beskikbaar in kothuise wat versier is met beelde deur Anton Smit en geskik is vir 6. Elk...

Vanaf
R1 780
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hoedspruit, Balule Natuurreservaat

The Tshukudu Bush Camp bied selfsorgverblyf in ’n Groot 5-reservaat wat aan die Krugerwildtuin-area naby Hoedspruit grens. Dié reservaat is 3800 ha groot en bied ’n lieflike uitsig op die Drakensberge. Hiér ka...

Vanaf
R2 300
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Hoedspruit, Balule Natuurreservaat

Blyde River Log House is 'n selfsorg-houthuis in 'n wildbewarea sowat 25 km buite Hoedspruit. Dis die ideale plek vir 'n gesinswegbreek, romantiese naweek of wegtrekplek om die Blyderivierspoort en Krugerwildtuin me...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Balule Natuurreservaat

Rio dos Elefantes River Camp lê aan die noordelike oewer van die Olifantsrivier in die Balule Natuurreservaat wat aan die Krugerwildtuin grens. Dié kamp word omring deur uitgestrekte grasperke en inheemse bome. V...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za