Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (18)
Wildsplase (1)
Selfsorg-eenhede (17)

Resensies van Banner Rest

3.9 / 5  
volgens 15 resensies
Lees regte resensies van Banner Rest van 15 geverifieerde gaste.
Indien jy Banner Rest besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Banner Rest.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Banner Rest selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Banner Rest Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Banner Rest Selfsorg-eenhede

17 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Banner Rest

Umtamvuna View Cabanas is aan die Laer Suidkus in die vakansiedorpie Port Edward geleë. Dié pragtige bestemming bied 'n uitsig oor die Umtamvuna-rivier en die omliggende berge wat die Oos-Kaap en KwaZulu-Natal van...

25% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR850
R638
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Rennies Beach, Banner Rest

Eden Wilds 87 is op die Umtamvuna-rivieroewer en bied selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks. Gaste het toegang tot al die oord se geriewe en besienswaardighede. Die woonstel het slaapplek vir tot 4 gaste en beski...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Banner Rest

88 Eden Wilds is 'n moderne, ten volle toegeruste selfsorg-eenheid in die Eden Wilds-oord in die Umtamvuna Natuurreservaat. Die pragtige grasperke en ongelooflike uitsigte oor die Umtamvunavallei, bekroon dié as di...

Vanaf
R4 900
per nag (plek vir 13)
Selfsorg in Banner Rest

Nkandla Lodge bied selfsorgverblyf in 'n oord aan die oewer van die Umtanvunarivier in Port Edward. Dié oord is naby die Wildekusstrand en Wild Coast Sun geleë. Die lodge kan 13 gaste in 6 slaapkamers met en suit...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Banner Rest

Eden Wilds 11 bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n tweeslaapkamerwoonstel in die Eden Wilds-kompleks langs die Umtamvunarivier. Eden Wilds is in Banners Rest, 6,4 km vanaf Port Elizabeth. Die woonstel beskik oor...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Rennies Beach, Banner Rest

Eden Wilds Unit 38 is 'n woonstel vir 4 gaste in 'n veilige kompleks op die Mtamvuna-oewer in Rennie's Beach. Die woonstel is op die eerste verdieping en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer ...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Banner Rest

Eden Wilds 22 is in ’n veilige kompleks op die oewer van die Mtamvinarivier in Port Edward. Port Edward is weggesteek tussen die warm Indiese Oseaan en heuwels van KwaZulu-Natal, en bied ’n oorvloed warm sand, n...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Banner Rest

Eden Wilds is 'n selfsorgwoonstel met slaapplek vir 'n gesin van 6 in 'n oord langs die Umtamvunarivier. Dié woonstel is gerieflik gemeubileer en het 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Die hoofs...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Banner Rest

God's Window is in KwaZulu-Natal en grens aan die Umtamvuna Natuurreservaat. Die energie, rus en vrede van dié pragtige reservaat, en die asemrowende uitsig oor die Umtamvuna-riviervallei, -monding en -strand, maak...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Banner Rest

Eden Wilds 83 is in 'n veilige kompleks aan die oewer van die Mtamvunarivier geleë, in Port Edward, tussen die warm Indiese Oseaan en die golwende heuwels van KwaZulu-Natal geskuil. Port Edward bied 'n oorvloed van...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Banner Rest

God's Window Cottage is in die God's Window Nature Retreat. Dit is 'n spirituele natuurwegbreek wat verblyf in KwaZulu-Natal aan die grens van die Umtamvuna Reservaat bied. Die reservaat se woud vorm deel van God's ...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Banner Rest

Eden Wilds 119 is in 'n veilige kompleks aan die oewer van die Mtamvuna-rivier in Port Edward. Dié dorp is tussen die warm Indiese Oseaan en die golwende heuwels van KwaZulu-Natal geleë. Dit bied warm sand, natuur...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Banner Rest

Eden Wilds 92 is in 'n veilige kompleks op die oewer van die Mtamvunarivier in Port Edward geleë. Dié dorpie bied die warm water van die Indiese-oseaan, warm sand, natuurreservate en staproetes. Dié eenheid het ...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Banner Rest

Eden Wilds 80 is in 'n veilige kompleks op die oewer van die Mtamvunarivier in die dorpie Port Edward geleë. Port Edward is tussen die warm Indiese Oseaan en die rollende heuwels van KwaZulu-Natal geleë en bied 'n...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Banner Rest

Hlabelela Backpackers Lodge bied gedeelde selfsorgverblyf in grasdak-chalets in Banner Rest, Port Edward. Die lodge is in die Umtamvuna-vallei met 'n uitsig oor die rivier en Transkei geleë. Verblyf by Hlabelela ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 15

Welkom by die Banner Rest selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons groot reeks van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan kyk na ons hoof Banner Rest akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Banner Rest akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte selfsorg akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za