Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (12)
B&Bs (1)
Hotelle (1)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (8)

Resensies van Bantrybaai

4.5 / 5  
volgens 4 resensies
Lees regte resensies van Bantrybaai van 4 geverifieerde gaste.
Indien jy Bantrybaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Bantrybaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bantrybaai B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bantry Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Bantrybaai B&Bs

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs
Vanaf
R2 950
per nag (plek vir 2)
B&B in Bantrybaai

De Wet 52 is 'n 5-ster toevlugsoord wat in die eksklusiewe Bantry Bay-woonbuurt aan die buitewyke van bedrywige Kaapstad geleë is en met 'n asemrowende uitsig oor die Atlantiese Oseaan spog. Ons geriewe en toegewyd...

Verwyder Filters

Jy sien net 1 uit die moontlike 12 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


B&Bs binne 10 km vanaf Bantrybaai

Vanaf
R1 960
per nag (plek vir 2)
B&B in Seepunt, Wes-Kaap

O on Kloof Boutique Hotel & Spa is 'n gesofistikeerde toevlugsoord in die stad en bied puik akkommodasie aan Kaapstad se Atlantiese kus. By O on Kloof Boutique Hotel & Spa word glansende stedelike ontwerp soomloos v...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 300
R1 170
per nag (plek vir 2)
B&B in Fresnaye, Wes-Kaap

Maison Normandie is in die luukse Fresnaye woonbuurt geleë. Dié dubbelverdiepinghuis is aan die voorheuwels van Leeukop geleë en het 3 slaapkamers wat smaakvol versier en gerieflik toegerus is. Al die kamers he...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
B&B in Seepunt, Wes-Kaap

Son & See Studio is die tuinwoonstel van 'n meenthuis in Seepunt. Dié ateljeewoonstel het 'n aparte ingang en bied aan gaste privaatheid. Die woonstel is naby tientalle winkels, restaurante en stapafstand van besie...

25% af Aanbod!
VanafR865
R606
per nag (plek vir 2)
B&B in Seepunt, Wes-Kaap

Sweet Lemon Boutique Bed & Breakfast bied baie meer as net vars linne, gemaklike beddens en gerieflike kamers. Dié B&B bied verblyf in die unieke, gemaklike Seepunt-styl. Kom geniet ons retro-meubels en -ontwerp. ...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
B&B in Upper Gardens, Wes-Kaap

Table Mountain Splendour is 'n B&B in Oranjezicht in Kaapstad wat deur die eienaar bestuur word. Die gastehuis is ideaal geleë, net 'n entjie se ry van die middestad en verskeie besienswaardighede langs die Atlant...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
B&B in Tamboerskloof, Wes-Kaap

Gilmour Hill is 'n wonderlike wegbreekplek aan die rand van die stad. Ontspan en kry 'n tweede asem by hierdie gastehuis met sy ideale ligging. Ons is tussen Kaapstad se sakekern en Leeukop in Tamboerskloof geleë. ...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
B&B in Tamboerskloof, Wes-Kaap

Devonport House is in Tamboerskloof, Kaapstad geleë en bied gehalteverblyf aan sakereisigers, vakansiegangers en gaste wat net wil oornag. Dis naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en trekpleisters. Die s...

20% af Aanbod!
VanafR1 888
R1 510
per nag, vir 2 mense
B&B in Tamboerskloof, Wes-Kaap

Kom ervaar rus en vrede in die hartjie van die stad! The Walden House skuil teen Kaapstad se welbekende agtergrond, Tafelberg. Dié elegante en ou Victoriaanse-styl huis bied 'n ontspanne atmosfeer met 'n tikkie luu...

Vanaf
R1 680
per nag, vir 2 mense
B&B in Tamboerskloof, Wes-Kaap

Parker Cottage is twee Victoriaanse huise (nr. 1 en 3 Carstensstraat), ontwerp deur die bekende Kaapstadse argitek John Parker in 1895. Hulle is nou saamgevoeg tot een. Parker is 'n bietjie anders as die gewone hot...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Bantrybaai B&Bs blad - loer bietjie na ons groot reeks van B&Bs hieronder, of gaan kyk na ons hoof Bantrybaai akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Bantrybaai akkommodasie soek. Sodra jy die ideale B&B akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za