Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (15)
B&Bs (1)
Hotelle (1)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (11)

Resensies van Bantrybaai

4.5 / 5  
volgens 4 resensies
Lees regte resensies van Bantrybaai van 4 geverifieerde gaste.
Indien jy Bantrybaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Bantrybaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bantrybaai gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bantry Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Bantrybaai Gastehuise

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise
Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bantrybaai

Villa del Mar Luxurious Suite is 'n ruim en luukse privaat villa met 'n aparte leefarea en 'n terras wat na die see front met 'n privaat ingang. Dit is 10 minute se ry vanaf die stad, V&A Waterfront, verskeie besien...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bantrybaai

Enchanted Guest House is geleë in die hartjie van Bantry Bay waar die see, berg en stad pragtig vervleg is. Hierdie Victoriaanse huis het 'n kalm en vreedsame atmosfeer wat jou so tuis sal laat voel soos by jou eie...

Verwyder Filters

Jy sien net 2 uit die moontlike 15 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Gastehuise binne 10 km vanaf Bantrybaai

25% af Aanbod!
VanafR8 320
R6 240
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Clifton, Wes-Kaap

Cape View Clifton is 'n pragtige boetiek-gastehuis teen die hange van Leeukop in Clifton, met fantastiese see- en berguitsigte. Die gastehuise bied die ideale balans tussen privaatheid en toegang tot topklas restaur...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Seepunt, Wes-Kaap

Villa Sunshine Guest House is in Bantrybaai geleë in Kaapstad. Dié 4-ster gastehuis is 'n klassieke mediterreense villa wat verblyf bied onder Leeukop. Verblyf is beskikbaar in 7 eenhede met slaapplek vir 2 in e...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Fresnaye, Wes-Kaap

Ons ligging in Fresnaye bied gaste maklik toegang tot Kaapstad se besienswaardighede en sakegeriewe. Sundown Manor Gastehuis het die ideale ligging, of jy nou 'n sakereisiger of vakansieganger is. 'n Vriendelike en...

Vanaf
R2 350
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Fresnaye, Wes-Kaap

Rhonda's Manor verwelkom jou om 'n tikkie Afrika te ervaar in 'n statige koloniale herehuis afgeëts teen Leeukop in Fresnaye, 'n uitsoekhoekie van Kaapstad se Atlantiese Kus, 20 minute se ry van Kaapstad Internasio...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Fresnaye, Wes-Kaap

Maartens Guest House is in Fresnaye in Kaapstad geleë. Fresnaye is tussen Kampsbaai en die stadskern, teen die hange van Leeukop. Geniet die pragtige uitsig oor die Atlantiese Oseaan en die pragtige villas wat Fres...

Vanaf
R895
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Seepunt, Wes-Kaap

Villa Rosa is 'n bekoorlike Victoriaanse villa wat onder Leeukop se wakende oog geleë is. Hierdie boetiekverblyf is perfek in Seepunt, 'n gerieflike stappie van die strand af. Ons bied gemaklike beddens met uitstek...

25% af Aanbod!
VanafR1 255
R879
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Seepunt, Wes-Kaap

Sweet Ocean View Gastehuis is in Seepunt in Kaapstad. Verblyf word gebied in 'n pragtige Kaapse herehuis wat spog met 'n stylvolle, moderne interieur. Elk van die 4 kamers is uniek ingerig en beskik oor 'n en suit...

25% af Aanbod!
VanafR865
R606
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Seepunt, Wes-Kaap

Sweet Orange is 'n klassieke Victoriaanse huis wat in die vroeë 1900's gebou is in Seepunt, een van die gewildste woonbuurte aan die Atlantiese kus. Die houtvloere, plafonne, vensters en deure is lieflik en stylvo...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Bantrybaai gastehuise blad - loer bietjie na ons groot reeks van gastehuise hieronder, of gaan kyk na ons hoof Bantrybaai akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Bantrybaai akkommodasie soek. Sodra jy die ideale gastehuis akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]