Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (16)
B&Bs (1)
Hotelle (1)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (12)

Resensies van Bantrybaai

4.5 / 5  
volgens 4 resensies
Lees regte resensies van Bantrybaai van 4 geverifieerde gaste.
Indien jy Bantrybaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir hotelle in Bantrybaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bantrybaai hotelle om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bantry Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Bantrybaai Hotelle

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Hotelle

Hotelle binne 10 km vanaf Bantrybaai

Vanaf
R2 580
per nag, vir 2 mense
Hotel in Mouille Point, Wes-Kaap

La Splendida Hotel is ideaal geleë op die bedrywige Mouille Point-promenade. Dis Kaapstad se eie platinum-myl en dis net 'n paar minute weg van alles wat jy teen die Atlantiese kus van die stad kan sien en doen. Di...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Hotel in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

Daddy Long Legs Art Hotel is uniek aan Suid-Afrika en is in Langstraat in Kaapstad geleë. Elke kamer is uniek versier deur 'n kunstenaar, digter, fotograaf, ontwerper of musikant. Hulle het die volle vryheid gekry ...

Vanaf
R2 400
per nag, vir 2 mense
Hotel in Bo-Kaap, Wes-Kaap

Rouge on Rose in die Bo-Kaap is vir vakansie- of sakereisigers wat reg in die middel van Kaapstad wil wees. Dié boetiekhotel is in die hartjie van Kaapstad en bied lieflike dekor, heerlike ontbyte, en uitstekende d...

Vanaf
R680
per nag (plek vir 2)
Hotel in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

Unique Lodge is 'n hotel in Kaapstad se gewilde Langstraat en bied Suid-Afrikaanse gasvryheid, gerieflike kamers met kontemporêre Afrika-dekor en 'n vriendelike atmosfeer. Die hotel is gerieflike geleë en is stapa...

Vanaf
R2 840
per nag, vir 2 mense
Hotel in Oranjezicht, Wes-Kaap

Three Boutique Hotel is in Oranjezicht, Kaapstad, 'n gewilde internasionale toeristebestemming. Die kusdorpie is bekend vir sy klimaat, natuurlike ligging, ongerepte strande, markte, fauna en flora en die ikoniese l...

Vanaf
R2 460
per nag, vir 2 mense
Hotel in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

Cape Heritage Hotel is in die hartjie van Kaapstad geleë en bied 'n unieke en historiese ervaring. Ons historiese wortels lê diep, tot in die 18de eeu. Cape Heritage Hotel is 'n integrale deel van die gerestoureer...

25% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR2 010
R1 508
per nag (plek vir 2)
Hotel in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

Mandela Rhodes Place Hotel bied uitstekende verblyf in 'n leefstylsentrum waar jy kan ontmoet, inkopies doen, proe, verken en bly, en dan is jy nog perfek geleë binne die kulturele kwartiere van die stad. Modern, t...

Spesiale Aanbod!
Vanaf
R2 390
per nag, vir 2 mense
Hotel in Groenpunt, Wes-Kaap

Villa Zest Boutique Hotel luukse verblyf en sal jou ontspanne laat voel hoewel jy in die hartjie van Kaapstad se Groenpunt is. Villa Zest is ideaal geleë en bied toegang tot al die bederfies van die stad soos palmr...

Vanaf
R1 590
per nag (plek vir 2)
Hotel in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

40 on Burg is ’n klein Art Deco-hotel met 6 verdiepings wat uit die 1930's dateer in die hartjie van Kaapstad. Die hotel is ideaal geleë vir dié wat die stad wil verken en dis slegs 650 m van die Groentemarkplei...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Hotel in Groenpunt, Wes-Kaap

Sugar Hotel and Spa bied B&B-verblyf in Groenpunt, Kaapstad. Die hotel is ideaal naby talle sake- en ontspaningsgeriewe Dié hotel bied 8 kamers wat uniek versier is. Die kamers het elkeen 'n koninggrootte-bed of 2...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die Bantrybaai hotelle blad - loer bietjie na ons groot reeks van hotelle hieronder, of gaan kyk na ons hoof Bantrybaai akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Bantrybaai akkommodasie soek. Sodra jy die ideale hotel akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za