Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (12)
B&Bs (1)
Hotelle (1)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (8)

Resensies van Bantrybaai

4.5 / 5  
volgens 4 resensies
Lees regte resensies van Bantrybaai van 4 geverifieerde gaste.
Indien jy Bantrybaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Bantrybaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bantrybaai selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bantry Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Bantrybaai Selfsorg-eenhede

8 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
Vanaf
R16 670
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Bantrybaai

Casa Leon bied ‘n uitsig oor die see en Bantry Bay, en het slaapplek vir 12. Dis ideaal vir paartjies en gesinne. Dié tripelverdiepingvilla beskik oor 5 en suite-kamers en elke kamer het lugversorging en lei na...

Vanaf
R54 413
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Bantrybaai

The Palms is 'n ruim huis in Bantry-baai en het pragtige uitsigte oor die see, Leeukop en Seinheuwel. Die huis het lugversorging en bied slaapplek aan 10 gaste. Dit beskik oor 5 en suite-slaapkamers met koninggroo...

Vanaf
R3 125
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bantrybaai

Conway Court is 'n gerieflik gemeubileerde woonstel vir 4 gaste in Bantry Bay met 'n lieflike see-uitsig. Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers met en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die en ...

10% af Aanbod!
VanafR1 250
R1 125
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Bantrybaai

Afribode Jocelyn on Bantry Bay is 'n uitstekende woonstel met 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n see-uitsig op 'n eksklusiewe plek langs Kaapstad se Atlantiese kus geleë. Dié woonstel bied slaapplek vir 4 gaste in...

Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bantrybaai

307 Seacliffe is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige woonstelblok in Bantrybaai, Kaapstad. Die gebou is net 5 minute vanaf die Seepunt-Pavilion en Clifton se strand, en 10 minute vanaf Kampsbaai. Die woonstel is ten ...

Vanaf
R2 700
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Bantrybaai

SeaCliffe-T001 is in Bantrybaai, rég op die Atlantiese kusstrook naby Clifton en Kampsbaai. Hierdie juweel is geskik vir korttermynverblyf en is reg oorkant die Saunders Rock Strand geleë. Verblyf is beskikbaar ...

Vanaf
R26 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Bantrybaai

Nautilus is 'n ruim selfsorgwoonstel met 3 vlakke wat in die gewilde Bantry Bay in Kaapstad geleë is. Die woonstel bied heerlike verblyf in Kaapstad en die dekor is geïnspireer deur die Atlantiese Oseaan wat vanaf...

Vanaf
R3 100
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bantrybaai

38 Botany Bay is 'n moderne selfsorgwoonstel wat in 'n veilige kompleks in 'n stil straatjie in Bantrybaai geleë is. Dit is na aan verskeie winkels, restaurante en geriewe. Die woonstel het gemaklike slaapplek vir...

Verwyder Filters

Jy sien net 8 uit die moontlike 12 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Selfsorg-eenhede binne 10 km vanaf Bantrybaai

Vanaf
R17 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Fresnaye, Wes-Kaap

Ocean View Palm Villa is 'n indrukwekkende en moderne selfsorghuis met 'n lieflike uitsig oor Bantrybaai. Die huis spog met beeldskone uitsigte oor die see. Daar is slaapplek vir 6 gaste in 3 slaapkamers, en daar ...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Seepunt, Wes-Kaap

3 Bantry Palms is 'n ruim, moderne selfsorgwoonstel in Bantry Bay - 'n windvrye gebied in Kaapstad. Dis net 'n entjie van 'n bushalte en die strand af. Dié woonstel het slaapplek vir 2 en beskik oor 1 slaapkamer, ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Bantrybaai selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons groot reeks van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan kyk na ons hoof Bantrybaai akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Bantrybaai akkommodasie soek. Sodra jy die ideale selfsorg akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za