Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Dorpe
Joubertina (12)
Krakeelriver (1)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (21)
Wildsplase (2)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (15)

Resensies van Baviaanskloof

4.4 / 5  
volgens 109 resensies
Lees regte resensies van Baviaanskloof van 109 geverifieerde gaste.
Indien jy Baviaanskloof besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Baviaanskloof.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Baviaanskloof gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Baviaanskloof Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Baviaanskloof Gastehuise

4 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Baviaanskloof

Damsedrif Gasteplaas bied verblyf in Johnnie se Huis, die ruim plaashuis, of Volstruisie- en Bokliedkothuis. Johnnie se huis het slaapplek vir 14 mense in 5 slaapkamers met dubbbel- en enkelbeddens, en daar is 2 bad...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Joubertina, Baviaanskloof

Hierdie gastehuis is in die hartjie van Joubertina, 'n klein Oos-Kaapse dorpie met 'n ouwêreldse, nostalgiese atmosfeer, geleë. Le Bocage bied verblyf met pragtige oop ruimtes, uitsigte oor die omliggende berge, g...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kouga-Omgewing, Baviaanskloof

Baviaanskloof Lodge - Country House is in Cambria geleë, net 2 km vanaf die vildernisgebied van meer as 30 000 hektaar wat strek vanaf Komdomo tot by die Nuwekloofpas naby Willowmore in die weste, in die hartjie va...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Baviaanskloof

Baviaanskloof Kleinpoort Gastehuis is in die Baviaanskloof Natuurreservaat en bied 'n lekker wegbreek uit die stad. Die plaashuis het 3 slaapkamers en 1 badkamer met 'n bad en 'n stort. Die eerste slaapkamer het 'n...

Verwyder Filters

Jy sien net 4 uit die moontlike 25 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Gastehuise binne 50 km vanaf Baviaanskloof

Vanaf
R200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Joubertina, Oos-Kaap

Die Kraaltjie Gastehuis en Karavaanpark is aan die oewer van die Waboomsrivier in Joubertina, 'n klein dorpie in die Oos-Kaap. Verblyf word aangebied in 'n verskeidenheid selfsorg-eenhede wat oor dubbel- of enkelbe...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Stormsrivier, Tsitsikamma

Guest Lodge on the Edge bied gastekamers naby die Stormsrivierbrug in die Tsitsikamma-streek. Daar is 3 kamers wat apart of saam vir 'n groep bespreek kan word. Elke kamer het 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens en 'n e...

Vanaf
R820
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Stormsrivier, Tsitsikamma

Elandsrivier Guest House lê in die hartjie van die Tsitsikamma en bied gehalte-gastehuisverblyf. Hiér kan jy die lewe op 'n suiwelplaas eerstehands ervaar! Die plaas bied asemrowende uitsigte op die Tsitsikamma-be...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Stormsrivier, Tsitsikamma

Andelomi Nature's Rest is in die hartjie van die Tsitsikamma-woud, aan die voet van die Stormsrivierpiek in Stormsrivier geleë. Andelomi bied unieke verblyf met ’n pragtige lowergroen tuin, volop voëllewe, apies...

Vanaf
R1 390
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Stormsrivier, Tsitsikamma

At the Woods Guest House is in die rustige dorpie Stormsrivier geleë en bied 'n ontspanne en gerieflike basis vanwaar jy die Tsitsikamma en omliggende gebied kan verken. Ons wil graag hê gaste moet tuis genoeg voe...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Stormsrivier, Tsitsikamma

The Village Lodge is 'n 3-ster-gastehuis vir paartjies, families en individue op soek na 'n lekker wegbreekplek, maar tog naby aan al die aksie wil wees. Dit is in die middel van Stormsrivierdorp op die rantjie van ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za