Indien jy Baviaanskloof besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Baviaanskloof.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Baviaanskloof Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Baviaanskloof accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Baviaanskloof akkommodasie
Bladsy 2 - 35 lekke plekke om te bly
Bo-Kloof Gasteplaas is in die middel van Baviaanskloof in die Oos-Kaap. Ons bied selfsorgverblyf in Kolgans Kothuis...
Semane Lodge is geleë in die Oos-Kaap in Mbewu Fields. Dit is op die rant van die Baviaanskloof, aan die oewer van...
Langhuis @ Baviaanskloof Guest Cottages is in die Baviaanskloof Natuurreservaat en is 74 km vanaf Willowmore en 130...
Mount Africa is in die Joubertina-area geleë en bied gehalte verblyf wat ideaal is vir 'n gesin of groep vriende wa...
Joubertskraal Farm is ideaal naby die 4x4-roete op pad na die Baviaanskloof in die Kouga-berge geleë. Dis 'n unieke...
Witrivier Farmstay is 'n selfsorgkothuis op 'n privaat werkende sitrus- en bokplaas in Cambria, 45 km vanaf Patensi...
Verlorenrivier Gastehuise, 'n geskiedkundige familieplaas wat uit die 16de eeu dateer, is in die hartjie van die pr...
Duck & DoLittle Hartbeeshuisie is 'n lieflike selfsorgkothuis op 'n plaas in Twee Riviere, 'n geskiedkundige dorpie...
Olive House op die plaas Mooigedacht bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf in 'n versteekte huis met 'n 11 kilowa...
Zandvlakte Guesthouse is 'n werkende plaas wat verblyf in gerestoureerde geboue bied wat tussen 1811 en die laat 19...