Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (30)
B&Bs (4)
Lodges (1)
Hotelle (1)
Gastehuise (12)
Selfsorg-eenhede (12)

Resensies van Bayswater

4.2 / 5  
volgens 20 resensies
Lees regte resensies van Bayswater van 20 geverifieerde gaste.
Indien jy Bayswater besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Bayswater.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bayswater gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bayswater Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Bayswater Gastehuise

12 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise
15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR680
R578
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Waverley, Bayswater

Silver Moon House is in die gesogte voorstad Waverley in Bloemfontein geleë. Dié gastehuis het 'n 4-roos-gradering by die Bloemfontein Accommodation Association (BAA) ontvang. Silver Moon House bied 4 moderne en ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bayswater

Lily Gastehuis is in 'n stil buurt in Bloemfontein se noordelike voorstede, net 5 km vanaf die N1, halfpad tussen Johannesburg en Kaapstad. Die gastehuis het 10 ruim en suite-kamers, elkeen met lugversorging, 'n ele...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 3)
Gastehuis in Waverley, Bayswater

Kom en geniet 'n ontspanne wegbreek by Isabella's House. Isabella's is naby skole en winkelsentrums geleë, en verblyf in luukse kamers en selfsorgkothuise aan. Die eenhede beskik elkeen oor DStv, onbeperkte WiFi e...

Vanaf
R920
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Waverley, Bayswater

A Bed & Roses Guest Rooms is in die boomryke noordelike voorstad, Waverley, in Bloemfontein geleë. Dit is aan die voet van die historiese Naval Hill en bied maklike toegang tot die N1-snelweg en Braam Fisher Intern...

Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Waverley, Bayswater

Primavera Guesthouse is in 'n bekoorlike tuin met volop voëllewe in die stil en rustige woonbuurt, Waverley, geleë met maklike toegang tot die N1-hoofweg. Pieter en Lettie sien uit daarna om jou te verwelkom in ...

Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bayswater

Allegro Guesthouse is geleë in Bayswater, een van Bloemfontein se noordelike voorstede. Ons bied 7 luukse en suite-kamers, elkeen volgens 'n unieke tema versier. Ons onderneming is ook rolstoelvriendelik. "Alleg...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bayswater

Bedrock bied gerieflike verblyf, in Normandie Laan, in Bayswater na aan die noordelike afrit tot die N1 in Bloemfontein. Ons is in die noordelike voorstede geleë en is na aan 'n winkelsentrum, wegneemete-restaurant...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bayswater

On Hill Lodge bied verblyf in Bloemfontein en is ongeveer 12,5 km vanaf Bram Fisher Internasionale Lughawe. Dié verblyf beskik oor 11 individueel versierde kamers. Elke kamer het 'n dubbelbed of 'n koningingroot...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bayswater

St. Anna Executive Guest House is in Bloemfontein in die Vrystaat geleë. Dié gastehuis bestaan uit 1 gesinskamer, 2 enkelbed-kamers en 9 koningin-kamers. Die gesinseenheid het 'n dubbelbed, 2 enkelbed en 'n en su...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Waverley, Bayswater

Casabello bied gehalte-verblyf in 'n gastehuis in die woonbuurt Waverley, in Bloemfontein. Dié gastehuis is 3,1 km vanaf die Oliewenhuis Kunsmuseum, 4,1 km vanaf die Nasionale Museum van Bloemfontein en 4,3 km vana...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Welkom by die Bayswater gastehuise blad - loer bietjie na ons groot reeks van gastehuise hieronder, of gaan kyk na ons hoof Bayswater akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Bayswater akkommodasie soek. Sodra jy die ideale gastehuis akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za