Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (243)
B&Bs (4)
Wildsplase (43)
Hotelle (1)
Gastehuise (13)
Selfsorg-eenhede (182)
Nabygeleë Streke
Modimolle
Warmbad

Resensies van Bela-Bela

4.3 / 5  
volgens 484 resensies
Lees regte resensies van Bela-Bela van 484 geverifieerde gaste.
Indien jy Bela-Bela besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Bela-Bela.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bela-Bela B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bela-Bela Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Bela-Bela B&Bs

4 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
B&B in Bela-Bela

Geelhout Guesthouse is in Bela-Bela in Limpopo geleë en bied gerieflike oornagverblyf naby gholfklubs, wildreservate en dag spa's. Die Aventura Forever Resort in die dorp, sowat 1,5 km van die gastehuis af. Elke k...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
B&B in Bela-Bela

Mellowood House bied B&B-verblyf op 'n privaat wildplaas net 17 km vanaf Bela-Bela. Dit is ideaal vir gaste wat op soek na gerieflike blyplek lekker naby verskeie wildreservate ver van die stad se rumoer af. Daar is...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Bela-Bela

Evening Primrose B&B is sentraal in Bela-Bela geleë wat gaste die perfekte ligging bied om die omgewing te verken en steeds naby verskeie geriewe soos restaurante, banke en winkels te wees. Die gastehuis het 4 in...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Bela-Bela

La Bella B+B is 'n klein B&B in Bela-Bela, Limpopo. Ons bied puik verblyf vir sakelui, regeringsamptenare en enige ander gaste wat op soek is na silwerskoon, gerieflike, huislike oornagverblyf. La Bella beteken "d...

Verwyder Filters

Jy sien net 4 uit die moontlike 250 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


B&Bs binne 50 km vanaf Bela-Bela

Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
B&B in Waterberg, Limpopo

Tsékáma Lodge is in die Springbokvlakte in Limpopo geleë en bied verblyf aan vakansiegangers en groepe. Dis net 35 km vanaf Modimolle. Gaste kan tussen die ruim chalets met slaapplek vir 5 gaste of die lieflike...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Waterberg, Limpopo

Tsékáma Selfsorg Blikhuis en Bottelhuis is in die Springbokvlakte in Limpopo geleë en bied verblyf sowat 35 km vanaf Modimolle. Gaste het 'n keuse tussen verblyf in 'n dubbelverdieping-houereenheid of die Bottel...


B&Bs binne 100 km vanaf Bela-Bela

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
B&B in Pyramid, Gauteng

Ontspan in 'n rustieke omgewing, 20 minute vanaf Pretoria se middestad! Ons is 25 min vanaf Loftus-stadion geleë, 50 min vanaf O.R. Tambo Lughawe en 55 min vanaf Johannesburg. Ons bied 'n privaat en suite-buitekam...

Vanaf
R946
per nag, vir 2 mense
B&B in KwaMhlanga, Kameelpoortnek

Da Village Villas is in KwaMhlanga en bied verblyf vir sakereisigers, besoekers en oornaggaste. Dis naby winkels en hoofsnelweë. Die lodge het 9 moderne kamers wat elk 'n privaat badkamer, yskassie, tee- en koffie...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
B&B in Waterberg, Limpopo

Boschfontein Gasteplaas is geleë op 'n privaat wildsplaas naby die pragtige myndorpie, Thabazimbi. Die ruim, en-suite slaapkamers, sitkamer met DSTV en swembad vorm 'n ontspanne toevlug weg van al die besienswaardi...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
B&B in Kleinfontein, Bojanala

Lazy Owl Country Retreat is in die hartjie van Kleinfontein, 16 km buite Brits. Verblyf word gebied in 5 individuele kamers. Elke kamer het 'n koningingrootte- of enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Bela-Bela B&Bs blad - loer bietjie na ons ruim verskeidenheid van B&Bs hieronder, of gaan besoek ons hoof Bela-Bela akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Bela-Bela akkommodasie soek. Wanneer jy die ideale B&B akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za