Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Bellville

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Bellville bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 298 resensies.

Bellville

Serengeti Self Catering Units

"Wij komen hier al jaren en vinden de plaats behoorlijk veilig. Vooral Tijgervally is een bezoek waard."

Bellville

Vineyards Country Home Guest Room

"Wish there was more places like Vineyards Country Home B&B."

Bellville

Self catering 101

"Hierdie gedeelte van Bellville is rustig en waar jy tog naby die highway is."

Bellville

Tyger-Waterfront Cascades III 304

"Beskikbaarheid tot gerieflike besighede is goed."

Bellville

Sontyger Guesthouse

"Bellville is 'n pragtige groot dorp. Dit was ook baie sentraal vir al die plekke wat ons besoek het. Dit is ook lekker naby die lughawe."

Bellville

Tyger-Waterfront Riverside Lofts 1131

"Ek hou baie van die area."

Bellville

Ambience Garden Apartment

"The part we stayed is very upmarket, and it was great!"

Bellville

Serengeti Self Catering Units

"The Tygervalley area is beautiful."

Bellville

Tyger-Waterfront Cascades III 204

"A beautiful and clean town with warm hearted and friendly people."

Bellville

Self catering 101

"Ideale en sentrale ligging vir omliggende toerisme in die Kaap-area."

Vredelust, Bellville

SES on Muller

"A.g.v. konferensie se vol program nie regtig tyd gekry om rond te beweeg en plekke te besigtig nie. Dankie vir puik diens."

Bellville

Broadway Guest House

"Ons is oorspronklik van Bellville so ken dit baie goed."

Bellville

Sontyger Guesthouse

"Baie sentraal, naby snelweg aansluiting geleë wat dit baie gerieflik maak."

Bellville

Old Oak Guest House

"Dis 'n goeie buurt en sentraal geleë vir besigheid of aktiwiteite in enige ander plek in Kaapstad. "

Bellville

Keret Accommodation

"Pragtige, skoon dorp."

Bellville

Ambience Garden Apartment

"Het nog altyd verkies om in Bellville en Brackenfell omgewing te bly. Dit is sentraal en bied alles aan wat 'n persoon benodig. "

Bellville

Serengeti Self Catering Units

"Net vir my bedank omdat ek van hulle dienste gebruik gemaak het."

Bellville

Grace Place Loevenstein

"I was attending classes at USB and did not have time to visit places."

Bellville

Ambience Garden Apartment

"In general Bellville was central and fine for our needs at the time (close to university)."

Bellville

Cape Goodness

"Uitstekend."

Bellville

Ambience Garden Apartment

"Baie sentraal geleë."

Bellville

Broadway Tygervalley

"Alle winkels binne jou bereik."

Blad
Blad 10 - Wys 271 tot 298