Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Bellville

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Bellville bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 298 resensies.

Bellville

Lilly Blue

"Cool Runnings was groot pret vir oud en jonk. Gaan loer gerus daar in!"

Bellville

Cape Goodness

"Enige plek in die Kaap is beautiful."

Bellville

5 On Sauvignon

"Lekker sentraal om wynlande en ook die stad te kan verken. "

Bellville

Lilly Blue

"Bellville is stil, rustig en veilig, mense om jou baie vriendelik en skoon."

Bellville

Tigre Coteau

"Lekker sentraal geleë."

Bellville

Protea Guest Accommodation

"Bellville is 'n groot area maar Welgedacht, Van Riebeeckshof en daardie area in Bellville 'n groot ja."

Bellville

Self catering 101

"Everything was central toward whatever your plans are while you are there even the airport, malls university's and the beach."

Boston, Bellville

Washington 17

"Boston is goeie en veilig woonbuurt."

Bellville

Sontyger Guesthouse

"Quiet and safe location."

Kenridge, Bellville

La Musica Gaste-Eenheid

"Kenridge blyk 'n veilige, stil en rustige area te wees. "

Bellville

Tyger-Waterfront Cascades III 406

"Baie besig, maar lekker sentraal."

Rosendal, Bellville

Feathers Lodge Guest House

"Goeie bestemming, baie veilig en rustige area."

Rosendal, Bellville

Lekkerbly Bellville

"The serene environment makes it outstanding."

Bellville

4 On Turner

"Lekker naby aan meeste plekke wat ons besoek het. "

Kenridge, Bellville

Durbanvillestay

"Naby aan die hoofroetes."

Bellville

Lilly Topaz

"Bellville is near to most places."

Bellville

Greenway Selfsorg Woonstel

"Bellville is beslis 'n toeristebestemming. Daar is baie om te doen. Tygervallei winkelsentrum is lekker naby."

Bellville

At Home on Langeberg

"For our purposes of visiting our relatives it is ideally situated. We like the area, which is also central to visit all the other surrounding attractions in and around Cape Town."

Bellville

Sun Bell Lodge

"Bellville het oor jare baie agteruitgegaan."

Bellville

At Home on Langeberg

"Daar is baie plekke om in Bellville te verken. Bellville-Wes is 'n baie rustige gedeelte."

Bellville

En Route Cape Town

"Awesomeness."

Bellville

Lekkerbly Bellville

"Everything was perfect."

Bellville

Protea Guest Accommodation

"Ons ken nie regtig die Kaap nie, maar vir ons het dit gevoel ons is naby alles."

Bellville

Tydloos Guesthouse

"Voortrekkerstraat kan bietjie meer straatligte kry. Baie donker in die straat."

Bellville

Stienie's Lodge

"Sentraal geleë."

Bellville

Serengeti Self Catering Units

"Suburb is quiet and it is easy to navigate."

Kenridge, Bellville

27 on Kenridge

"Baie lekker plek om te bly, egter net baie warm binne."

Blad
Blad 4 - Wys 91 tot 120