Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Bellville

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Bellville bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 298 resensies.

Bellville

Tigre Coteau

"Five star."

Bellville

Stay the Night

"Is bietjie ver van die see af, maar oor die algemeen 'n lekker dorpie."

Bellville

The Boston's Cottage

"Naby belangrike plekke."

Bellville

Lilly Blue

"Lekker naby aan alles."

Bellville

The Boston's Cottage

"Aangesien ons kinders in Boston woon, is Bellville vir ons die aangewese plek wanneer ons by hulle kuier."

Bellville

Vredelust Cottages

"Bellville en omliggende areas beskik oor uitstekend mediese sentrums."

Kenridge, Bellville

27 on Kenridge

"Kan dit beslis aanbeveel."

Stellenberg, Bellville

ACDC Self-catering

"Very quiet residential area, but stunning views and friendly people. Perfect place for the guesthouse."

Bellville

Stienie's Lodge

"Bellville is sentraal geleë ten opsigte van Kaapstad en die Kaapse Wynlande. Bellville beskik oor uitstekende winkelsentra en mediese dienste."

Stellenberg, Bellville

Raphael Villas

"Raphael Villas is perfek vir ons geleë vir ons doeleindes in die Kaap."

Bellville

Ambience Garden Apartment

"Plek puik geleë naby hospitale winkelsentrums ens. Dit was werklik lekker om daar te kon bly."

Bellville

At Home on Langeberg

"Serene place, perfect place for a getaway with family."

Bellville

Lekkerbly Bellville

"Central upmarket suburb."

Kenridge, Bellville

Durbanvillestay

"'n Lekker en veilige area, naby aan besighede en groot paaie."

Bellville

Ambience Garden Apartment

"Die verblyf is op 'n baie goeie plek geleë. Alles is lekker naby."

Bellville

Afbit Self-catering

"Very nice place though very busy. Traffic is too much."

Bellville

34onLincoln Guesthouse

"Keep up the good service."

Bellville

Lilly Topaz

"Sal aanbeveel vir enige iemand."

Bellville

Stienie's Lodge

"Bellville is gerieflik naby alle groot winkels en hospitale."

Bellville

Stellenberg Lodge

"Bellville as sulks is nie 'n toeristebestemming nie, maar dis soort van in die middel van die Skiereiland en as jy wyd wil kuier is dit die ideale plek om te bly."

Bellville

Protea Guest Accommodation

"Bietjie aan die besige kant. Maar Van Riebeeckshof is fantasties!"

Bellville

Serengeti Self Catering Units

"Pragtige, skoon dorpie."

Bellville

Stienie's Lodge

"Alles wat 'n mens nodig het."

Kenridge, Bellville

Durbanvillestay

"Netjies en rustige atmosfeer."

Bellville

Protea Guest Accommodation

"Ons kom weer volgende jaar Paasnaweek!"

Boston, Bellville

Boston Ivy

"Verseker van die beter keuses in vergelyking met baie ander."

Bellville

Ambience Garden Apartment

"Pragtige, rustige en veilige atmosfeer."

Bellville South, Bellville

Jonadstay

"Very nice area, close to all the shops and one stop destinations you require."

Blad
Blad 5 - Wys 121 tot 150