Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (13)
B&Bs (5)
Wildsplase (1)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (3)

Resensies van Bendor Park

3.9 / 5  
volgens 16 resensies
Lees regte resensies van Bendor Park van 16 geverifieerde gaste.
Indien jy Bendor Park besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Bendor Park.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bendor Park selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bendor Park Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Bendor Park Selfsorg-eenhede

3 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bendor Park

House of Vallerie bied gerieflike verblyf in 'n smaakvol versierde gastekamer in die privaat huis van die eienaar. House of Vallerie is in Bendor in Polokwane geleë, 7 km vanaf Polokwane Internasionale Lughawe en 3...

Vanaf
R820
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bendor, Bendor Park

Ervaar 'n tikkie Afrika in die hart van Limpopo. Bendor Bayete is in 'n woonbuurt van Bendor, Polokwane geleë en dit bied 8 selfsorg-eenhede om in te ontspan. Ons bied Afrika-gasvryheid met persoonlike aandag. Al ...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sterpark, Bendor Park

Sterpark Self-catering is in Sterpark, 'n stil woonbuurt in Polokwane, geleë. Die eenheid bestaan uit 'n slaaparea, kombuisie, en 'n en suite-badkamer. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, e...

Verwyder Filters

Jy sien net 3 uit die moontlike 13 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Selfsorg-eenhede binne 10 km vanaf Bendor Park

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Fauna Park, Limpopo

@ 30 Zebra bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n alleenstaande oopplan-eenheid op die eienaar se perseel. Dié eenheid is in Fauna Park, Polokwane, 300 m van Savannah Mall af. Die grasdak-eenheid bied slaapplek ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Flora Park, Fauna Park

The Cottage Polokwane is in die stil woonbuurt Flora Park in Polokwane, Limpopo geleë. Verblyf word in 2 selfsorg-eenhede gebied wat elkeen enkelbeddens het. Elke eenheid het 'n kombuis of 'n kombuisie wat toegeru...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Fauna Park, Bendor

Home Sweet Home bied oornagverblyf in ‘n gesinskamer op die eienaar se perseel in Polokwane. Dié stad bied ‘n oorvloed avontuurdoendinge, dierparke, sportstadions en geskiedkundige trekpleisters. Dié eenheid ...

Vanaf
R680
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Fauna Park, Flora Park

Grace on Four bied semi-selfsorgverblyf in Fauna Park, Polokwane. Die gastehuis is in 'n stil en rustige buurt geleë waar gaste kan ontspan en hul gate uit kan geniet. Die huis is naby verskeie winkels, restaurante...

15% af Weeksdae!
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R520
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Polokwane, Limpopo

Serendipity bied verblyf in Polokwane en is ideaal vir 'n sakereisiger. Besienswaardighede in dié stad in Limpopo sluit winkelsentrums, Meropa Casino and Entertainment World, die Polokwane Wildreservaat, museums, g...

10% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR500
R450
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Eduanpark, Limpopo

Magnolia Gaste Eenheid is in 'n stil voorstad van Polokwane geleë. Die dorp bied verskeie doendinge vir avontuurlustiges, diereparke en sportlokale en word ook as Suid-Afrika se beste jagbestemming beskou. Die Mag...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Fauna Park, Limpopo

Stylus Self-catering bied verblyf op die eienaar se perseel in 'n rustige woonbuurt in Polokwane. Die stad bied talle avontuur-doendinge, diereparke, sport-venues en historiese besienswaardighede. Dit is ideaal vir ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Bendor Park selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons uitgebreide verskeidenheid van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan kyk na ons algehele Bendor Park akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Bendor Park akkommodasie soek. Wanneer jy die ideale selfsorg akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za