Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (19)
B&Bs (7)
Wildsplase (1)
Gastehuise (8)
Selfsorg-eenhede (3)

Resensies van Bendor

3.7 / 5  
volgens 3 resensies
Lees regte resensies van Bendor van 3 geverifieerde gaste.
Indien jy Bendor besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Bendor.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bendor B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bendor Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Bendor B&Bs

7 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Sterpark, Bendor

The Leopard Tree is 'n gastehuis wat in die spoggerige voorstad Sterpark in Polokwane geleë is, en B&B-verblyf bied. The Leopard Tree word deur die eienaar bestuur en is ideaal vir gaste wat op soek na 'n gerieflik...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
B&B in Bendor

Danlee Overnight Accommodation is 'n B&B wat 5 km vanaf Polokwane se middestad, Mall of the North, Savannah Mall, groot hospitale en sportstadions geleë is. Die N1 is 'n hanetreetjie weg en dit is die ideale tussen...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
B&B in Sterpark, Bendor

Steendal Guest Houseis geleë in 'n rustige tuin in Polokwane. Die gastehuis is slegs 7 km van die lughawe en het ook maklike toegang tot die hoofpaaie. Elkeen van die pragtig versierde kamers het 'n en suite-badk...

Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
B&B in Sterpark, Bendor

By Georeen Guest House is ons trots op ons hartlike gasvryheid, diens en pragtige tuin. Ons bied waarde vir geld deur gerieflike verblyf teen bekostigbare en mededingende tariewe te voorsien. Gaste het 'n keuse van...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
B&B in Moregloed, Bendor

Reggies Nursery in Polokwane bied gerieflike verblyfopsies in die kwekery. Die ligging is ideaal vir 'n stil en rustige wegbreek. Daar is 2 B&B-kamers en 1 selfsorg-eenheid. Die Blessings-kamer het 'n dubbelbed, 'n...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
B&B in Moregloed, Bendor

De Plaas Gastehuis is naby die middestad van Polokwane (Pietersburg) geleë, die hoofstad van Limpopo Provinsie en is naby verskeie inkopiesentrums, hospitale en skole. Ons akkommodasie bestaan uit 12 luukse dubbel...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
B&B in Sterpark, Bendor

Ledimor is 'n gastehuis met 'n warm atmosfeer en egte Suid-Afrikaanse gasvryheid. Die gastehuis is gerieflik geleë in die voorstad Sterpark, net 800 m vanaf die Savannah Mall, 2,5 km vanaf Polokwane se middedorp, e...

Verwyder Filters

Jy sien net 7 uit die moontlike 19 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


B&Bs binne 10 km vanaf Bendor

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
B&B in Bendor Park, Limpopo

Hanna's Place is in 'n stil woonbuurt in Polokwane geleë en bied 2 gerieflik gemeubileerde kamers. Dié kamers, Protea en Strelitzia, het gemaklike beddens en elke kamer het 'n privaat badkamer. Linne en handdoeke...

Vanaf
R1 025
per nag, vir 2 mense
B&B in Hospital Park, Limpopo

Huis Lindekroon is 'n B&B in Polokwane naby die wildreservaat en die lughawe. Dit is in 'n stil woonbuurt geleë, nie ver van die sakekern af nie. Daar is 3 gesinskothuise en 3 dubbelkamers in 'n lieflike tuin met ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
B&B in Dalmada AH, Limpopo

Palms Inn Guesthouse bied verblyf in Dalmada AH, Polokwane. Dit is ongeveer 10 km van die middedorp af. Verblyf is beskikbaar in 15 kamers wat individueel versier is. Die kamers het óf 2 enkelbeddens óf 'n dubbel...


B&Bs binne 50 km vanaf Bendor

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
B&B in Limpopo

Patong Guest Lodge is 'n 3-ster gegradeerde gaste-lodge in Lebowakgomo. Dié lodge bied ruim en suite-kamers, konferensiegeriewe wat volledig toegerus is, 'n restaurant en 'n kroeg. Verblyf word in Standaardkamers,...

Vanaf
R1 217
per nag, vir 2 mense
B&B in Magoebaskloof, Limpopo

Bramasole is aan die rand van die woud in Magoebaskloof geleë en bied gerieflike B&B-verblyf in 'n rustige omgewing. Dit is langs die meer wat beteken dat die plaas gereeld in mis gehul word wat bydra tot die prag ...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Magoebaskloof, Limpopo

Ontdek 'n magiese plek waar die berg en rivier ineenvloei en 'n gees van avontuur geskep word. Magoebaskloof Adventure Chaltets se hout-chalets is in die inheemse woud aan die randjie van die Letabakloof met asemrow...


B&Bs binne 100 km vanaf Bendor

Vanaf
R680
per nag, vir 2 mense
B&B in Mokopane, Limpopo

Casa Feliz is in Mokopane en bied gerieflike gemeubileerde kamers naby die middedorp. Gaste het 'n keuse tussen kamers met lugversorging wat slaapplek bied aan 4 gaste. Die kamers het driekwartbeddens en het elk 'n...

Vanaf
R1 035
per nag, vir 2 mense
B&B in Mokopane, Limpopo

Odelia Guest House is in die rustige en gesogte woonbuurt van Mokopane. Die dorp is in die Waterberg-streek geleë, 'n bekoorlike landskap van onontdekte berguitsigte, diep klowe, antieke rotskuns, deursigtige strom...

Bladsy:
1
2
Wys 1 tot 15

Welkom by die Bendor B&Bs blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van B&Bs hieronder, of gaan besoek ons algehele Bendor akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Bendor akkommodasie soek. Wanneer jy die beste B&B akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za