Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Voorstede
Airfield (1)
Farramere (5)
Jatniel (1)
Lakefield (3)
Rynfield (4)
Rynfield AH (1)
Westdene (3)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (39)
B&Bs (7)
Wildsplase (4)
Hotelle (1)
Gastehuise (17)
Selfsorg-eenhede (10)

Resensies van Benoni

4.2 / 5  
volgens 27 resensies
Lees regte resensies van Benoni van 27 geverifieerde gaste.
Indien jy Benoni besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Benoni.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Benoni selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Benoni Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Benoni Selfsorg-eenhede

10 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede;
  • Prysklas
Vanaf
R885
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Benoni

Rustic Red is 'n ruim selfsorghuis in 'n rustige deel van Benoni, naby O.R. Tambo Internasionale Lughawe, die Gautrein, winkelsentrums, restaurante en gimnasiums, en bied gerieflike toegang tot die groot snelweë. ...

Vanaf
R1 025
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Rynfield, Benoni

Jasmine Guest Cottage is 'n stylvolle en ruim selfsorg-kothuis in 'n stil woonbuurt in Rynfield, Benoni. Hierdie kothuis is op die eienaar se woonerf en naby die Linmed-hospitaal, Rynpark se aftree-oorde, restaurant...

15% af Langtermyn-verblyf!
VanafR650
R553
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Rynfield AH, Benoni

32 Delheim bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n woonstel op die eerste verdieping van 'n veilige kompleks aan die buitewyke van Rynveld in Benoni. Dié woonstel beskik oor 2 slaapkamers wat elk 'n koningingrootte-...

Vanaf
R790
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Rynfield, Benoni

Olive Branch Cottage is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Benoni. Dit is naby verskeie besienswaardighede en net 18,5 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Die kothuis het 'n privaat ingang en ...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Rynfield, Benoni

Gillford Gallery Accommodation is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Rynfield, Benoni. Hierdie kunstige woonstel is ideaal geleë net 3 km vanaf die Esbotse Gholflandgoed en binne 20 km vanaf OR Tambo ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 710
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Benoni

Korsmans' Retreat is 'n selfsorgwoonstel op die gasheer se groot en welige eiendom in 'n veilige, omheinde gemeenskap in Benoni. Die woonstel is minder as 15 km van O.R. Tambo Internasionale Lughawe af. Die woonste...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Benoni

RSA Lodge is 'n gastehuis wat gehalteverblyf in Benoni bied. Die lodge is ideaal slegs 10 km vanaf die O.R. Tambo Internasionale Lughawe geleë en ook net 2 km vanaf restaurante in die area. Verblyf word gebied in ...

20% af Langtermyn-verblyf!
VanafR695
R556
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Westdene, Benoni

Comfy and Private Guest House is 'n selfsorgkothuis op die gasheer se perseel in 'n area in Benoni wat met 'n sekuriteitsversperring beveilig word. Dit is ideaal geleë en net 15 km vanaf O.R. Tambo Internasionale L...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Benoni

On Mercury Luxury Studio Apartments is in Farrarmere, Benoni geleë, naby die lughawe, hospitale, groot hoofweë en winkelsentrums. Elke ateljeewoonstel het slaapplek vir 2 gaste, 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Benoni

Chenique's Guest House bied selfsorgverblyf in Northmead, 'n woonbuurt in Benoni. Dit is gerieflik geleë, minder as 20 minute se ry van OR Tambo Internasionale Lughawe af. Dit is op die eienaar se perseel geleë. ...

Verwyder Filters

Jy sien net 10 uit die moontlike 40 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Benoni selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons groot versameling van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan besoek ons hoof Benoni akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Benoni akkommodasie soek. Wanneer jy die ideale selfsorg akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]