Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (8)
B&Bs (3)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (2)

Resensies van Berea West

4.5 / 5  
volgens 4 resensies
Lees regte resensies van Berea West van 4 geverifieerde gaste.
Indien jy Berea West besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Berea West.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Berea West gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Berea West Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Berea West Gastehuise

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise

Gastehuise binne 10 km vanaf Berea West

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Morningside, Berea

The Neuk Guest House is in die kosmopolitaanse en moderne Durbanse voorstad Morningside skuil. The Neuk, wat "die hoek" beteken, is die huis se oorspronklike Skotse naam en die gebou dateer uit die 1920's. Die gas...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Windermere, Berea

McAllisters on 8th is in Morningside geleë en bied gerieflike B&B-verblyf in 'n goed ingerigte eenheid. Daar is Dubbelkamers en 'n Gesinskamer om van te kies. Elke kamer het lugversorging en 'n privaat ingang. Di...

Vanaf
R940
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Morningside, Berea

Kusane Durban is in die luukse voorstad Morningside wat deel vorm van Berea in Durban. Dié huis dateer uit die 1920’s en bied 'n uitsig oor die stad en see in die verte. Daar is 4 eenhede wat smaakvol versier i...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Morningside, Berea

Sommersby Bed & Breakfast is ideaal geleë in Morningside, direk oorkant die Windermere winkelsentrum waar daar 'n internetkafee, winkels soos Checkers, Milady's, Clicks en banke soos ABSA, Strandardbank en NBS-takk...

Vanaf
R599
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Umgeni Park, Durban Noord

Buckleigh Guest House is in die weelderige woonbuurt Durban-Noord geleë. Dit is net 'n klein entjie se ry van Durban se sakesentra en die vernaamste besienswaardighede af. Die ligging stel jou in staat om die skoon...

Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Umgeni Park, Durban Noord

As jy eers een keer by ons stylvolle B&B aangeklop het sal jy weer en weer wil terugkeer. Ons is uiters trots op die "Hoog Aanbevole"-gradering wat ons van die AA ontvang het. Ons unieke ligging sorg vir veilige, st...

Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pinetown, The Wolds

The Bell Inn is in 'n woongebied Manors in Pinetown, 'n ideale ligging vir sakereisigers wat in Pinetown, New Germany, Westmead, Mahogany Ridge of Marianhill moet wees. The Bell Inn bied ook toegang tot Lahee Park S...

Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Prospect Hall, Durban Noord

Kelvin Lodge & Spa is in die sonnige Durban in KwaZulu-Natal geleë. Ons bied gastehuisverblyf en ons onthaalgeriewe is ideaal vir enige geleentheid of konferensie, met 'n gerieflike voorstedelike ligging. Die lodg...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pinetown, The Wolds

La Familia Gastehuis is sentraal geleë in Padfield Park in Pintetown, na aan Pinecrest, Westmead, Hillcrest, Kloof en Queensmead. Die rustigheid van die lodge verseker 'n ononderbroke nagrus, en die gastehuis is id...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Prospect Hall, Durban Noord

Flintstones Gastehuis (Durban) met sy aardse dekor is sentraal geleë en perfek vir internasionale toeriste, plaaslike sakereisigers, vakansiegangers en sportgroepe. Dié gastehuis het 15 eenhede en bied slaapplek...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die Berea West gastehuise blad - loer bietjie na ons groot versameling van gastehuise hieronder, of gaan besoek ons hoof Berea West akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Berea West akkommodasie soek. Sodra jy die beste gastehuis akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za