Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (49)
B&Bs (9)
Hotelle (8)
Gastehuise (13)
Selfsorg-eenhede (19)

Resensies van Berea

4.2 / 5  
volgens 40 resensies
Lees regte resensies van Berea van 40 geverifieerde gaste.
Indien jy Berea besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Berea.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Berea gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Berea Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Berea Gastehuise - Durban

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise;
  • Prysklas

Gastehuise binne 10 km vanaf Berea

Vanaf
R620
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Durban, Bluff

Iqhayiya Guest House is in 'n stil doodloopstraat, Craighead Place, in Montclair. Die gastehuis is gerieflik naby openbare vervoer en net 3 km vanaf die naaste polisiestasie. Dis ook net sowat 5 tot 15 minute se ry ...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Berea West, Westville

Kings Guest House is 'n huis in privaatbesit in die sentrale deel van Westville met maklike toegang tot M13, M19, N2 en N3. Ons bied 'n volledige Engelse ontbyt en veilige parkeerplek met afstandbeheer-toegang tot d...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Berea West, Westville

Winston House bied verblyf in sentraal Westville, Durban. Die gastehuis is naby die Westville Country Club, Westville Mall, restaurante, Planet Fitness, Virgin Active en ander geriewe binne 'n 4 km-radius. Die verb...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Durban West, Berea West

Ons is 'n uitstekende gaste-lodge in die hartjie van die boomryke voorstad Westville wat uitkyk oor Durban se kuslyn. Ons is die naaste, geregistreerde akkommodasie-instansie aan die Westville Hospitaal, Pavilion Wi...

Vanaf
R599
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Durban, Riverside

Buckleigh Guest House is in die weelderige woonbuurt Durban-Noord geleë. Dit is net 'n klein entjie se ry van Durban se sakesentra en die vernaamste besienswaardighede af. Die ligging stel jou in staat om die skoon...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Durban, Prospect Hall

Flintstones Guest House - Durban is halfpad tussen Umhlanga in die noorde en Durban in die suide aan die Umgeni-rivieroewer. Flinstones het ook takke in Kaapstad en Johannesburg en al 3 gastehuise voer gaste terug i...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Umgeni Park, Riverside

Collards B&B is 'n vriendelike, privaat B&B met gerieflike verblyf wat voorsiening vir alle tipe gaste maak, of hulle nou sakereisigers of vakansiegangers is - alle gaste sal warm verwelkom word. Dit is perfek gele...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Brighton Beach, Bluff

69 Strand is 'n sensasionele wegbreekbreekplek met 'n uitsig oor die rustige Indiese Oseaan. Ons 3 selfsorg-eenhede is in Brighton Beach, 'n voorstad van die Bluff, net 15 minute se ry van Durban se dinamiese middes...

Vanaf
R1 464
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Durban, Westville

Westville B&B is 'n B&B met 'n kunstema in Westville, Durban. Verblyf is beskikbaar in 12 pragtige ingerigte kamers met en suite-badkamer oorkant wat oor 2 Westville persele strek, elkeen met 'n pragtige subtropies...

Vanaf
R920
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Athlone, Durban Noord

Splash Inn Guest House bied gerieflike verblyf vir paartjies, vriende, en sakereisigers. Dié gastehuis word deur 'n gesin bestuur en is lekker sentraal in Durban-Noord geleë, halfpad tussen die middestad en Umhlan...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]