Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (49)
B&Bs (9)
Hotelle (8)
Gastehuise (13)
Selfsorg-eenhede (19)

Resensies van Berea

4.2 / 5  
volgens 40 resensies
Lees regte resensies van Berea van 40 geverifieerde gaste.
Indien jy Berea besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir hotelle in Berea.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Berea hotelle om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Berea Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Berea Hotelle - Durban

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Hotelle;
  • Prysklas

Hotelle binne 10 km vanaf Berea

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 135
per nag, vir 2 mense
Hotel in Durban SSB, Durban

City Lodge Hotel Durban maak voorsiening vir sakereisigers en vakansiegangers in dié gewilde bestemming. Die warm, verwelkomende en rustige atmosfeer van die kusdorp word in die hotel se welige tuin, tropiese palmb...

Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense
Hotel in Durban SSB, Addington

Durban is bekend vir wonderlike weer en die Tropicana, een van die Durban-strandfront se mees stylvolle hotelle, is die hele jaar lank die perfekte bestemming wat iets vir elkeen bied. Dit is ideaal geleë op Durban...

Vanaf
R695
per nag (plek vir 2)
Hotel in Durban, KwaZulu-Natal

Royal Ushaka Hotel bied gastekamers en is in die Sea View-area in Durban geleë. Die hotel is sowat 8 km van Brightonstrand en 10 km van Noordstrand af. Verblyf is beskikbaar in 9 en suite-kamers. Elke kamer het 'n...

Vanaf
R994
per nag (plek vir 2)
Hotel in Durban SSB, North Beach

Blue Waters Hotel is in Durban, KZN, 'n skulpgooi van die strand af en direk oorkant die Suncoast casino geleë. Hierdie area is bekend vir sy goue strande, winkelsentrums, kunsvlyt, straatbasaars en is 'n gewilde p...

Vanaf
R1 420
per nag, vir 2 mense
Hotel in Athlone, Prospect Hall

The Riverside Hotel bied 4 ster-verblyf, uitstekende diens en 'n sentrale en veilige ligging op die oewer van die Umgeni Riviermond. Die 169 kamer het elk 'n kombuisie wat toegerus is met \n mikrogolfoond, yskassie...


Hotelle binne 50 km vanaf Berea

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Hotel in Durban, Pineridge

Premier Splendid Inn Pinetown is in Pinetown geleë. Dis 'n klein stad, ongeveer 16 km wes van Durban. Dis perfek vir 'n sakereis of 'n vakansie en die hotel bied gerieflike akkommodasie naby aan 'n verskeidenheid d...

Vanaf
R798
per nag, vir 2 mense
Hotel in Umhlanga Ridge, Umhlanga

Road Lodge Umhlanga Ridge is naby sy suster-hotelle, die City Lodge Hotel Umhlanga Ridge en Town Lodge Umhlanga. Dit bied bekostigbare, gerieflike verblyf in die ontwikkelende sake- en ontspanningsdistrik in die noo...

Vanaf
R2 002
per nag, vir 2 mense
Hotel in Umhlanga, Umhlanga Ridge

Hilton Garden Inn Umhlanga Arch is langs die N2 minder as 2 km vanaf die Gateway Theatre of Shopping en Umhlanga-strand geleë. Durban is net 20 minute se ry ver en spog met besienswaardighede soos die Moses Mabhida...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Hotel in Umhlanga Ridge, Umhlanga

City Lodge Hotel Umhlanga Ridge is in die groeiende sake- en ontspanningsgebied, Umhlanga. Die hotel is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers en bied die beste ligging met die strand en besighede naby. Dis oor...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 2 mense
Hotel in Umhlanga, Umhlanga Ridge

Coastlands Umhlanga Hotel is 'n moderne hotel op die rant van die gewilde Umhlanga Rocks. Drink 'n mengeldrankie by die swembad en word gepamperlang by die Fleur-de-Lis Spa, en vir die fiksheidsfanatici is daar 'n k...

Bladsy:
1
2
3
4
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]