Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (49)
B&Bs (9)
Hotelle (8)
Gastehuise (13)
Selfsorg-eenhede (19)

Resensies van Berea

4.2 / 5  
volgens 40 resensies
Lees regte resensies van Berea van 40 geverifieerde gaste.
Indien jy Berea besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir hotelle in Berea.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Berea hotelle om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Berea Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Berea Hotelle - Durban

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Hotelle;
  • Prysklas

Hotelle binne 50 km vanaf Berea

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 2)
Hotel in Umhlanga, Umhlanga Ridge

Royal Palm Hotel bied B&B-verblyf en is in Umhlanga Ridge. Hierdie hotel is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers en is ’n goeie basis om die omliggende besienswaardighede te verken. Verblyf word in 94 luuk...

Vanaf
R1 053
per nag, vir 2 mense
Hotel in Umhlanga, Umhlanga Ridge

aha Gateway Hotel bied B&B en is in Umhlanga Ridge geleë. Die hotel is ideaal vir sakereisigers of gaste wat wil ontspan en dis naby die area se besienswaardighede. Verblyf word in 146 kamers gebied. Die kamers he...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Hotel in Umhlanga, Westridge

Premier Splendid Inn Umhlanga bied B&B-verblyf in Prestondale, Umhlanga. Die hotel is 2,5 km vanaf Umhlanga se hoofswemstrand en 18 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe. Verblyf by die hotel word in 63 gerie...

Vanaf
R6 325
per nag (plek vir 2)
Hotel in Umhlanga, Durban Noord

The Oyster Box is op Umhlanga se seefront, direk op die strand en bied ’n uitsig oor die Indiese Oseaan. Dit is net 17 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe en ’n lid van die Red Carnation Hotel Collection....

Vanaf
R747
per nag, vir 2 mense
Hotel in Umhlanga, Durban

Town Lodge Umhlanga is op die hoek van Umhlanga Ridge-boulevard en Meridian-rylaan in Umhlanga Rocks, KwaZulu-Natal. Town Lodge Umhlanga het 'n opgekikkerde identiteit en is 'n plek waar gaste kan kuier en ontspan. ...

Vanaf
R2 650
per nag, vir 2 mense
Hotel in Umhlanga, Durban Noord

The Capital Pearls bied B&B-verblyf in Umhlanga. Die hotel is 200 m vanaf die Whalebone-pier en Umhlanga-strand. Verblyf word in verskeie woonstelle met slaapplek vir 2 tot 6 gaste aangebied. Die suites beskik oor...

Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Hotel in Kingsburgh, Amanzimtoti

The View Boutique Hotel & Spa in Doonside bied pragtige uitsigte oor die see. Kom ervaar dié ontspannende toevlugsoord met uitstekende standaarde. Dié boetiekhotel spog met 'n rits kamers en suites wat elkeen sla...

Vanaf
R2 430
per nag, vir 2 mense
Hotel in Ballito, Dolfynkus

Coco De Mer Boutiekhotel, met sy unieke Afro-Bali-styl, is in 'n natuurlike eko-woud met die soel, tropiese Indiese Oseaan in die agtergrond. Die kreatiewe interieur vloei pragtig saam met die natuurlike omgewing e...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Hotel in Dolfynkus, Noordkus

Regal Inn Ballito is 'n hotel wat 20 km vanaf die King Shaka Internasionale Lughawe, op die drumpel van die Zimbali Gholfklub in die kusdorp Ballito geleë is. Verblyf word gebied in 5 kamertipes wat elk smaakvol ...

Spesiale Aanbod!
Vanaf
R1 490
per nag, vir 2 mense
Hotel in Salt Rock, Umhlali

Fairways Boutique Hotel is direk langs die hoofswemstrand in Salt Rock geleë. Dit is eksklusief ontwerp met net 12 luukse suites vir die oordeelkundige vakansieganger, sakereisiger of konferensieganger met weelderi...

Bladsy:
1
2
3
4
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]