Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Voorstede
Belmont (6)
Eureka (5)
La Provance (6)
Panorama (12)
Pretorius Kloof (1)
Stafford Hill (1)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (44)
B&Bs (6)
Wildsplase (2)
Hotelle (1)
Gastehuise (21)
Selfsorg-eenhede (14)

Resensies van Bethlehem

4 / 5  
volgens 193 resensies
Lees regte resensies van Bethlehem van 193 geverifieerde gaste.
Indien jy Bethlehem besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Bethlehem.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bethlehem B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bethlehem Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Bethlehem B&Bs

6 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs;
  • Prysklas
Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
B&B in Eureka, Bethlehem

The Perfect Corner Guesthouse is in Bethlehem in die hartjie van die Vrystaat geleë. Dis naby verskeie winkels, restaurante en sake-areas geleë en is ook ideaal vir oornaggaste. Verblyf word in 9 kamers gebied w...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
B&B in Bethlehem

Bergsig Guest House bied B&B-verblyf in 'n stil deel van Bethlehem in die Vrystaat. Die gastehuis is die ideale stopplek vir gaste wat na ander besienswaardighede in die area reis. Verblyf is beskikbaar in 11 kame...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Panorama, Bethlehem

Bread House B&B bied gerieflike verblyf in 'n veilige en huislike B&B in 'n rustige woonbuurt, Panorama, in Bethlehem, naby Hoogland MediClinic, winkelsentrums en Frontier Casino. Verblyf word gebied in 5 en suite-...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Eureka, Bethlehem

Cambridge Gastehuis bied gerieflike, beskostigbare verblyf in Bethlehem, ’n bekoorlike plaasdorp in die Vrystaat. Die dorp spog met historiese sandsteengeboude en bied maklike toegang tot verskeie besienswaardighe...

Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
B&B in Panorama, Bethlehem

Faces Guesthouse is 'n stylvolle gastehuis in Bethlehem. Dit is langsaan die N5-roete na Bloemfontein en Durban. Ons bied luukse B&B-akkommodasie vir vakansiegangers of sakereisigers. Elkeen van ons 9 ruim en suit...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
B&B in Bethlehem

De Zonnebloem Guest House is in Bethlehem in die Oos-Vrystaat. Die gastehuis is 27 km vanaf die kunstenaarsdorpie Clarens, 270 km vanaf Bloemfontein en 250 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Verblyf word ...

Verwyder Filters

Jy sien net 6 uit die moontlike 44 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


B&Bs binne 50 km vanaf Bethlehem

10% af Langtermyn-verblyf!
VanafR1 000
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

His Vessel Guest House is in die pragtige dorpie Clarens. Die gastehuis is 500 m van die hoofpad met 'n rits restaurante en winkels. Verblyf word in 2 eenhede gebied. Die tweeslaapkamer-ateljee, Olyfkamer, het 'n ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R750
per nag, vir 1
B&B in Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Riverwalk is geleë in die rustige dorpie Clarens. Dit is ver genoeg van die middedorp se rumoer af, maar stapafstand van die gewildste kunsgalerye, restaurante en winkels af. Aangesien ons in 'n rustige doodloopstr...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Patcham Place is in die berg-dorpie Clarens, net 15 km vanaf die Golden Gate Nasionale Park. Weens sy sentrale ligging is Clarens 'n gerieflike oorslaapplek, maar self ook 'n uitstekende bestemming. Daar is 5 en su...

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
B&B in Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

278 on Main bied vir jou luukse akkommodasie in die pragtige dorpie Clarens, wat in die hartjie van die oos Vrystaat geleë is. Daar is 4 dubbelslaapkamers met en suite-badkamers met 'n bad en 'n stort en daar is ...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 10

Welkom by die Bethlehem B&Bs blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van B&Bs hieronder, of gaan kyk na ons hoof Bethlehem akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Bethlehem akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte B&B akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]