Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Voorstede
Ballyduff Kleinhoewes (1)
Belmont (6)
Eureka (6)
La Provance (7)
Panorama (13)
Pretorius Kloof (2)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (46)
B&Bs (7)
Wildsplase (2)
Hotelle (1)
Gastehuise (17)
Selfsorg-eenhede (19)

Resensies van Bethlehem

4.1 / 5  
volgens 116 resensies
Lees regte resensies van Bethlehem van 116 geverifieerde gaste.
Indien jy Bethlehem besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Bethlehem.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bethlehem gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bethlehem Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Bethlehem Gastehuise

17 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R630
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Belmont, Bethlehem

The Nest is 'n selfsorg-gastehuis wat deur die eienaar bestuur word in Bethlehem. Dit is ideaal vir diegene wat op soek is na gerieflike oornagverblyf onderweg na verskeie bestemmings. Verblyf by The Nest word in 4...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R740
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bethlehem

GooseBerry Guest House is in die dorpie Bethlehem in die Vrystaat geleë. Die gastehuis is ideaal vir kontrakteurs, sakereisigers of gesinne. Daar is 2 luukse kamers, 3 standaardkamers en 2 sakpas-duplekskamers. Al...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Eureka, Bethlehem

250 @ Cambridge is in ’n stil woonbuurt in Bethlehem en bied gehalteverblyf ideaal vir sakereisigers of oornaggaste. Dit is sentraal geleë naby winkels, restaurante en ander geriewe. Die verblyf bestaan uit 2 s...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Eureka, Bethlehem

De Witte Huis Gastehuis bied gerieflik ingerigte kamers in 'n boomryke woonbuurt in Bethlehem. De Witte Huis Gastehuis bied 'n keuse tussen 6 kamers. Elke kamer is keurig ingerig en het lugversorging en 'n en suite...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bethlehem

La Motte Gastehuis is op die N5, 4 km vanaf Bethlehem in die rigting van Harrismith geleë. Hier kan jy die natuurskoon en vreedsaamheid van die Oos-Vrystaat geniet. Dis die ideale plek om te oornag as jy ver moet r...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Panorama, Bethlehem

Hoogland Guesthouse is in 'n stil buurt in Bethlehem geleë. Dié gastehuis is net 120 m vanaf Hoogland Medikliniek. Daar is 9 en suite-kamers en 1 selfsorgkothuis. Elke kamer het 'n lessenaar, mikrogolf, yskassie...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in La Provance, Bethlehem

Vredelus bied oornagverblyf op die eienaar se perseel in Bethlehem, 'n bekoorlike dorp in die Vrystaat. Die dorp is 38 km vanaf die gewilde toeristebestemming, Clarens, en is ideaal geleë op pad na Bloemfontein, Jo...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Panorama, Bethlehem

The Green Olive Guesthouse bied luukse, ruim verblyf in Panorama in die Vrystaatse dorpie Bethlehem. Dié gastehuis is net 400 m vanaf die Dihlabeg-winkelsentrum en 1,2 km vanaf die Staatshospitaal en die MediClinic...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pretorius Kloof, Bethlehem

The Loft Guest Lodge is in 'n stil area naby Bethlehem se sentrale sakekern geleë. Gaste het 'n keuse tussen 3 kamerkategorieë. Die kamers is pragtig ingerig met dubbel- of enkelbeddens. Elke kamer het 'n en suit...

Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Panorama, Bethlehem

Atmosfeer, aandag aan detail en persoonlike diens maak Fisant-gastehuis voorwaar spesiaal. Ons is in die hartjie van die ongelooflike Sandstone Country in die dorpie Bethlehem. In hierdie rustige omgewing met sy pra...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Welkom by die Bethlehem gastehuise blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van gastehuise hieronder, of gaan kyk na ons hoof Bethlehem akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Bethlehem akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte gastehuis akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za