Indien jy Bethlehem besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Bethlehem.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bethlehem Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bethlehem accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Bethlehem akkommodasie
Bladsy 3 - 49 lekke plekke om te bly
De Hoek Huisie is 'n lieflike selfsorg-eenheid met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in die hartjie van B...
De Witte Huis Gastehuis bied gerieflik ingerigte kamers in 'n boomryke woonbuurt in Bethlehem. De Witte Huis Gaste...
Friedenheim Gastehuis is 'n bekoorlike selfsorgeenheid in Bethlehem, Vrystaat. Dit is ideaal vir 'n paartjie of vri...
Cambridge Gastehuis bied gerieflike, beskostigbare verblyf in Bethlehem, ’n bekoorlike plaasdorp in die Vrystaat. D...
Atmosfeer, aandag aan detail en persoonlike diens maak Fisant-gastehuis voorwaar spesiaal. Ons is in die hartjie va...
Green Olive Residences is in Bethlehem, 'n groot dorp op die N5-hoofweg in die Vrystaat, in 'n stil buurt genaamd E...
La Croche Guest Lodge is in Bethlehem geleë. Asemrowende berge en die klein dorpies van Clarens, Fouriesburg en Pau...
Lavender Hill Country Estate is net 5 minute se ry vanaf Bethlehem op pad na Harrismith en Clarens. Aangesien die p...
Kihara Guest House is in die luukse buurt, Panorama in Bethlehem geleë. Dit bied gehalteverblyf vir sakereisigers, ...
Gemsbok Cottage is in Bethlehem en is geskik vir 8 gaste. Dié gastehuis het 3 kamers wat saam of apart bespreek ka...