Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (14)
B&Bs (3)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (9)

Resensies van Bethulie

4 / 5  
volgens 123 resensies
Lees regte resensies van Bethulie van 123 geverifieerde gaste.
Indien jy Bethulie besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Bethulie.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bethulie B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bethulie Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Bethulie B&Bs

3 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs;
  • Prysklas
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
B&B in Bethulie

Bethulie Guest Farm is 'n historiese familiehuis, omring deur die Karoo se grasveld met berge in die agtergrond. Die gasteplaas bied 'n gerieflike oorstopplek vir reisigers in die vreedsame dorpie Bethulie. Die ga...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
B&B in Bethulie

The Old Watchmakers Guesthouse is in die klein dorpie Bethulie in die Vrystaat geleë. Die gastehuis bestaan uit 5 gasteslaapkamers (4 dubbelkamers en 1 2-enkelbedkamer) en 'n gemeenskaplike eetkamer. Al ons kamers...

Vanaf
R580
per nag (plek vir 2)
B&B in Bethulie

Lavender Rose bied gerieflike verblyf met 'n opsionele ontbytopsie in 'n knus kothuis op 'n residensiële eiendom waar die eienaars woon. Die eiendom is in die klein dorpie Bethulie in die Vrystaat. Die oopplan-kot...

Verwyder Filters

Jy sien net 3 uit die moontlike 15 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


B&Bs binne 50 km vanaf Bethulie

Vanaf
R920
per nag, vir 2 mense
B&B in Transgariep, Vrystaat

Garingboom Guest Farmis 'n eko-vriendelike Karoo-skaapplaas 11 km van die N1 af op die R715 naby Springfontein in die Suidelike Vrystaat. Dit is onder skadubome en in 'n ligging met onbelemmerde uitsigte oor die pra...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Venterstad , Oviston

Hierdie is jou perfekte huis weg van die huis. Geen ander woorde kan die gevoel in hierdie oustyl, pragtig gemeubileerde gastehuis beskryf nie, geleë op die rand van die pragtige Gariepdam in Oviston. Die gastehui...

Vanaf
R1 360
per nag, vir 2 mense
B&B in Karoo, Vrystaat

Hillside Farm is 'n plaas in die Suidelike Vrystaat, 'n veeboerderystreek. Die plaas is naby die N1 tussen Trompsburg en Springfontein en is die ideale oornagplek vir diegene op pad na Gauteng, Limpopo, Mpumalanga e...


B&Bs binne 100 km vanaf Bethulie

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
B&B in Smithfield, Vrystaat

The Purple House in Smithfield is een van die oudste, lekkerste gastehuise in die Vrystaat, en is boonop ingerig met lugversorging. Die bestuurder en eienaar, Johann Greeff (oom van sangeres Karen Zoid), is altyd be...

Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 2)
B&B in Gariepdam, Transgariep

Big Sky Ranch, wat voorheen bekend gestaan het as Gary Player Horse Stud, is in die uitgestrekte Karoo, naby Colesberg, en dien as die ideale oornagplek vir gaste wat opsoek is na rus en vrede. Verblyf word in kon...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
B&B in Burgersdorp, Oos-Kaap

Dusk to Dawn Garden Court is 'n gastehuis op 'n landgoed in Burgersdorp. Die verblyf is ideaal vir sakereisigers of gaste wat op soek is na 'n gemaklike oornagplekkie. Die gastehuis het 4 stylvolle en suite-kamers....

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R670
per nag, vir 2 mense
B&B in Burgersdorp, Oos-Kaap

The Hut Gastehuis bied gerieflike blyplek vir gaste in 'n bekoorlike huis in Burgersdorp in die Oos-Kaap. Die gastehus het 4 kamers, almal en suite, met privaat ingange. Die grasdak-gesinseenheid het plek vir 5 ga...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 10

Welkom by die Bethulie B&Bs blad - loer bietjie na ons groot versameling van B&Bs hieronder, of gaan besoek ons hoof Bethulie akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Bethulie akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte B&B akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]