Indien jy Bettysbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Bettysbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bettysbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Betty's Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Bettysbaai akkommodasie
118 lekke plekke om te bly
The Boat House is 'n selfsorghuis met 'n pragtige uitsig oor die meer en op die berge in Bettysbaai. Die huis is id...
Kara Mia is in Bettysbaai geleë en bied gehalteverblyf vir 'n paartjie. Dit is lekker naby talle winkels, restauran...
Streams Cottage is 'n selfsorgeenheid wat aan die eienaar se hoofhuis in Bettysbaai vas is. Die kothuis bied slaap...
Salvia is 'n lieflike vakansiehuis in Bettysbaai wat ruim en gerieflike selfsorgverblyf aan 4 gaste bied. Die stran...
Jock's View is 'n selfsorghuis hoog teen Kogelberg in Bettysbaai. Hier kan gaste op die stoep ontspan en die brande...
Cyara is 'n selfsorgvakansiehuis met 3 slaapkamers met slaapplek vir 4 gaste in Clarence-rylaan in die Kogelberg Bi...
Whalecome Guest Suite is in Bettysbaai geleë en bied gehalteverblyf vir 'n paartjie of 'n enkelreisiger. Dit is nab...
Listening Wind Self-catering is 'n losstaande huis sowat 350 m vanaf Silversands Beach in Bettysbaai. Dit is die pe...
Van Den Berg's Guesthouse is 'n luukse en ruim gastehuis met 5 eenhede in Bettiesbaai. Van den Berg's bied 'n oorvl...
Crassula is langs die Stoney Point Reservaat in Bettiesbaai geleë. Hierdie verblyf maak van sonkrag en omsetters ...