Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Bloubergstrand

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Bloubergstrand bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 958 resensies.

Bloubergstrand

Oceansnest Guest House

"Very windy and sandy, which is not in my taste. Good view of Table Mountain and Cape Town."

Bloubergstrand

Eden On The Bay 125

"Mooi en aangename plek. Baie goed geleë met busdiens."

Bloubergstrand

Blouberg Heights 507

"Sal dit met die grootste vrymoedigheid aanbeveel aan enigiemand."

Bloubergstrand

Histonet Apartment

"Ons geniet elke jaar Bloubergstrand. Dit is regtig 'n wonderlike vakansiebestemming."

Bloubergstrand

Atlantic View

"Die ideale bestemming as jy in Kaapstad wil vakansie hou. Min verkeer en naby genoeg aan alles."

Table View, Bloubergstrand

Son, See, en Sundowners

"Baie mooi area en sal weer besoek."

Table View, Bloubergstrand

Ocean View Studio

"Ons sal enige tyd weer teruggaan."

Table View, Bloubergstrand

Sea Spray Unit BG04

"Oor die algemeen mooi en gerieflik."

Bloubergstrand

Bokkombaai Tides

"Ek sal altyd seefront verblyf by Bloubergstrand aanbeveel, siende dat jy die see kan sien en hoor, die strand is lekker om langs te stap en jy kan Kaapstad en Tafelberg in die verte sien. Dit is ook goed geleë om Kaapstad self en die wynlande te besoek."

Bloubergstrand

Blou Inn

"Een mooie lange strand met de nodige afleiding om lekker tot rus te kan kom."

Bloubergstrand

Coral Road Apartment

"Pragtige uitsig, maar wees voorbereid op die sterk wind op die balkonne, meeste van die tyd!"

Bloubergstrand

Seaside Village24a

"Perfect kitesurf destination."

Bloubergstrand

Atlantic View

"Wind waai baie, maar uitsig oor Tafelberg en see vergoed, lieflike lang stapstrand."

Bloubergstrand

3 Zeezicht Apartment

"Bloubergstrand is fantasties en naby geleë aan die stad."

Bloubergstrand

18 on Coral

"Sal weer Bloubergstrand besoek."

Bloubergstrand

Azure 11

"Baie goeie bestemming"

Bloubergstrand

Atlantic Terraces 47

"Mooiste sonsondergang!"

Bloubergstrand

Atlantic Postcard

"Die mooiste strand. Dit is altyd lekker daar!"

Bloubergstrand

Infinity 701

"Fantastiese plek!"

Bloubergstrand

Infinity 701

"Fantastiese plek!"

Blad
Blad 17 - Wys 481 tot 510