Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Bloubergstrand

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Bloubergstrand bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 958 resensies.

Bloubergstrand

Modern Beachfront Apartment

"Fantasties! Skoon strande, lekker eetplekke en lieflike strandfront vir stap, draf en see geniet."

Table View, Bloubergstrand

G1 Infinity

"Ons as gesin soek altyd verblyf in hierdie area met 'n see-uitsig. Ons kom van Noord-Wes en wil nie graag in ander geboue vaskyk nie."

Bloubergstrand

3 Zeezicht Apartment

"Strand is baie mooi skoon."

Bloubergstrand

The Penthouse

"Winderig, maar absoluut fantasties."

Flamingovlei, Bloubergstrand

Lark 24

"Baie rustige en veilige area."

Table View, Bloubergstrand

Rhino Pride Foundation Apartment

"Ons love dit, gaan bly gereeld in Blouberg."

Bloubergstrand

Seaspray A306

"Beste keuse vir 'n vakansie in die hele Kaap!"

Bloubergstrand

Coral Road Apartment

"Baie naby aan alles en pragtige uitsig van Tafelberg en Robbeneiland en het die pragtigste strand. "

Bloubergstrand

1003 Horizon Bay

"Vakansie atmosfeer is duidelik sigbaar en word deurgaans gevoel."

Table View, Bloubergstrand

Awali Lodge

"Hang af wat jy wil besoek. Redelik ver as jy die populêre toeriste plekke wil verken. Lekker naby Blouberg, wat 'n beeldskone strand is."

Bloubergstrand

Beach Boulevard 102

"Baie mooi en skoon. Mense is vriendelik."

Bloubergstrand

1003 Horizon Bay

"Nice restaurants in the area. Convenient shopping. "

Bloubergstrand

Oceansnest Guest House

"Wens ek kon daar woon!"

Bloubergstrand

Tabu House

"Baie lekker plek."

Bloubergstrand

The Studio Near The Beach

"Bloubergstrand is pragtig."

Bloubergstrand

Atlantic View

"Mooiste plek ooit! So mooi en baie veilig. Ons het elke aand geloop tot by die restaurante en terug huis toe geloop. Dis naby alles en so vreeslike mooi plek."

Table View, Bloubergstrand

Southcliff Guest House

"Mooi area en alles is naby."

Table View, Bloubergstrand

7th Wonder

"Na aan groot winkels, restaurante en kroeë. Veilig en bied 'n asemrowende uitsig op Tafelberg."

Bloubergstrand

Atlantic Postcard

"Just love this part of Cape Town!"

Bloubergstrand

Aandvari Sunset Court

"Pragtig en beeldskoon. Naby omligende gebiede."

Bloubergstrand

Ocean View A201B

"Bloubergstrand is 'n lieflike plek, veilig en vriendelik. Sal enige tyd weer daar vakansiehou."

Bloubergstrand

Atlantic Postcard

"Bloubergstrand is ideaal vir n vakansie. Goeie ligging."

Table View, Bloubergstrand

Aandvari Sunset Court

"Sal beslis weer daar gaan bly."

Blad
Blad 19 - Wys 541 tot 570
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem