Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Bloubergstrand

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Bloubergstrand bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 958 resensies.

Bloubergstrand

Studio Classique

"Blouberg is, soos altyd, 'n fantastiese blyplek! Die wind het egter heeltyd gewaai, maar tot voordeel van die seilplankryers."

Bloubergstrand

Aquarius Luxury Suites

"Fantastiese strand en ons het lekker vakansie gehou."

Table View, Bloubergstrand

Awali Lodge

"Baie groen, verskriklik mooi en naby die strand geleë."

Bloubergrant, Bloubergstrand

B1001 Ocean View

"Alles netjies - paaie, strande, voldoende parkering, straatbeligting, ens."

Bloubergrant, Bloubergstrand

2 Atlantic Shores

"Dis die perfekte plek om te gaan ontspan!"

Bloubergstrand

Seaspray A306

"Ons is versot op Bloubergstrand. Dit is 'n lekker stil area, veral in die aand, en daar is verskeie koffiewinkels wat uitstekende koffie en ligte etes bied. Verseker ons gunsteling vakansieplek."

Bloubergstrand

Tranquillo Self-Catering Apartment

"Dit was ons eerste besoek en het voldoen aan al ons verwagtings en meer."

Bloubergstrand

Small Bay Guest House

"Wonderlike uitsig van Kaapstad en die berg."

Bloubergstrand

Villa Viola Garden Apartment

"Mooiste plek in ons land!"

Bloubergstrand

Be My Guest Lodge

"As jy nie van 'n gedrang hou nie, vermy 'n vakansie daar oor Desember."

Bloubergstrand

Blouberg Manor Boutique Hotel

"Uitstekende vakansiebestemming! Daar is mooi strande om van te kies en verskeie uitstekende en gesellige restaurante om van te kies - almal binne loopafstand. Dit is 'n mooi rit al langs die kus na Kaapstad-sentrum en nie te ver nie."

Table View, Bloubergstrand

Arum Field

"Baie naby alles in die Kaap en rustig. "

Table View, Bloubergstrand

Atlantic Oasis Guest House

"Lekker area met baie om te doen. Sal beslis weer daarheen gaan."

Bloubergstrand

Ocean View

"Skoon en netjies. "

Table View, Bloubergstrand

Birkenhead House at Kite Beach

"Awesome place, stunning beach, great shops, nightlife and convenient public transport. Great place. New Year's Eve on the beach was epic!"

Bloubergstrand

Atlantic View

"Bloubergstrand was vir ons 'n baie goeie ervaring, goed geleë."

Bloubergstrand

The Waves 202

"'n Ideale en pragtige plek om vakansie te hou."

Table View, Bloubergstrand

Dolphin Beach Holiday Home

"Heel nice, naby die stad, maar tog ver genoeg as vakansiebestemming."

Bloubergstrand

3 Zeezicht Apartment

"Very nice holiday destination."

Bloubergstrand

Waves Edge D11

"Bloubergstrand is 'n baie aangename area met goeie restaurante, aktiwiteite, winkels en strande. Oor Desembertyd was dit steeds besonders stil en lekker."

Table View, Bloubergstrand

Atlantic Oasis Guest House

"Table View is sentraal geleë en bied baie vakansiehuise, gastehuise, asook vakansiewoonselle. Dit is 'n baie rustige vakansieplek. "

Bloubergstrand

Small Bay Garden Cottages

"4 aande is te min! Ongelooflike eet- en kuierplekkies!"

Bloubergstrand

Blouberg Place

"Heerlike swemstrand daar. Lekker yskoue water om in af te koel vir die dag. Meer privaat op sy eie."

Bloubergstrand

Beach Boulevard 102

"Ongelooflike vakansiebestemming met die mooiste uitsig op Tafelberg en strande. "

Bloubergrant, Bloubergstrand

Ocean View Studio

"Bly steeds ons gunsteling vakansiebestemming."

Bloubergstrand

Ocean View A201B

"Die lekkerste plek om vakansie te hou."

Blad
Blad 24 - Wys 691 tot 720