Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Nuut

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (10)
B&Bs (4)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (2)
Indien jy Blue Bend besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Blue Bend.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Blue Bend selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Blue Bend Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Blue Bend Selfsorg-eenhede

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Blue Bend

Mopani Cottages bestaan uit 2 selfsorg-eenhede met 2 slaapkamers in elkeen en 'n ruim tuinwoonstel. Dit is in 'n stil doodloopstraat in Blue Bend in Oos-Londen geleë. Die slaapkamers in albei eenhede het elkeen '...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Blue Bend

Kunye bied selfsorgverblyf in Blue Bend, Oos-Londen, net 1 km van die see af. Kunye beteken "saam" in isiXhosa en dus is hierdie die ideale plek waar gesinne en vriende saam kan vakansie hou. Verblyf is beskikbaar i...

Verwyder Filters

Jy sien net 2 uit die moontlike 10 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Selfsorg-eenhede binne 10 km vanaf Blue Bend

Vanaf
R750
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Oos-Londen, Buffelstad

Moments and Memories in Bonza Bay is 'n tuinkothuis wat tussen bome versteek is in Oos-Londen. Dit bied gehalte verblyf wat geskik is vir vakansiegangers en sakereisigers. Die hoofslaapkamer beskik oor 'n dubbelbe...

Vanaf
R1 650
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Oos-Londen, Buffelstad

6A on Arbor is 'n selfsorghuis wat in die rustige woonbuurt Beaconbaai in Oos-Londen aan die gewilde Oos-Kaapse Sonskynkus geleë is. Die huis bied 'n privaat, moderne leefarea, het 3 slaapkamers en slaapplek vir 6...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Nahoon Strand, Stirling

Nahoon Guest Flat is in Nahoon-mond geleë, 5 minute se stap van die strand en Beach Break Cafe af. Die verblyf beskik oor 2 kamers waarvan albei 'n badkamer het. Kamer 1 het 'n dubbelbed, kamer 2 het 2 enkelbedden...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Nahoon Strand, Oos-Londen

Beach Holiday Home is 'n selfsorg-strandhuis net 'n hanetreetjie van die gewilde Nahoon-strand af, net 500 m van die see af. Die huis is ideaal vir 'n gesinsvakansie by die see. Die lig en lugtige gesinshuis het sl...

Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Nahoon Strand, Oos-Londen

Main House Logan Drive is 'n selfsorghuis wat in 'n stil area in Nahoon geleë is. Dis net 800 m van die gewilde Nahoonstrand, Nahoonriviermond en -strandmeer. Dié huis is volledig ingerig en beskik oor 4 slaapkam...

 Koepons teen 10% af
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Nahoon Strand, Stirling

Springtide Studios bied gerieflike selfsorg-akkommodasie net 750 m van Nahoon-strand af in die gegoede woonbuurt, Nahoon, in Oos-Londen. Hierdie nuwe selforg-ateljeewoonstelle is lugtig en gerieflik en bied slaappl...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Oos-Londen, Buffelstad

TeBeacon Accommodation bied privaat en gerieflike selfsorg- en B&B-verblyf in die hartjie van Beacon Bay. Ons luukse eenhede is lugtig en ruim wat dit besonder gerieflik maak. Daar is 11 eenhede wat ideaal vir sake...

Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Oos-Londen, Buffelstad

Amber Bed and Breakfast is in Oos-Londen geleë en bied verblyf aan op 'n selfsorg- of B&B-basis. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby 'n verskeidenheid geriewe. Ons bied verblyf aan in 3...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za