Indien jy Bo-Claremont besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Bo-Claremont.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bo-Claremont Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Upper Claremont accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Bo-Claremont akkommodasie
Bladsy 5 - 16 lekke plekke om te bly
On Pinewood Guest House is 'n ruim gastehuis in die loweryke Upper Newlands wat verskeie binne- en buitemuurse doen...
Panorama Guest House skuil aan die voorheuwels van Tafelberg in Nuweland. Die gastehuis het direkte toegang tot die...
Villa Jesdene is in 'n rustige omgewing met 'n lowerryke tuin. Die verblyf is in Kenilworth, Kaapstad en bied 'n we...
Villa Puccini bied oornagverblyf in die hartjie van die welige woonbuurt Clarmont, Kaapstad. Hierdie B&B fokus op p...
Newlands Guest House is in 'n rustige straat in Newlands teen die oostelike kant van Tafelberg. Ons spasie is 'n oa...
Wild Olive Guest House bied luuksheid en hartlike gasvryheid aan sakelui en vakansiegangers en ons is trots op ons ...
Provençal La De Villa is in die Kaap tussen ongerepte fynbos in die gesogte Bishopscourt-woonbuurt geleë. Dit is 'n...
No. 9 Keurboom is sentraal geleë in die boomryke voorstad Nuweland op die randjie van Rondebosch. Daar is verskeie ...
Suburban Oasis is in Claremont langs Harfield Village met sy kroeë en restaurante geleë. Suburban Oasis bied gerief...
Home Comforts bied bekoorlike verblyf in Claremont, Kaapstad. Hierdie vakansiehuis bied slaapplek aan 4 gaste. Bei...